Landboukenner: Plantgebaseerde dieet is nie die antwoord teen klimaatsverandering

Teenstand teen voorstelle dat die wêreld moet ophou om vleis te eet en na plantgebaseerde voedsel hoort om te skakel, is uitgespreek deur dr. Theo de Jager, voormalige president van die Wêreldprodusente-organisasie en ‘n afgevaardigde na die onlangse COP 27 Klimaatsberaad in Egipte.De Jager sê dat stemme opgegaan het by COP 27 dat die wêreld […]

Read More

Statebond se roeikampioenskap vind op Walvisbaai plaas

Namibië se geskiedkundige eerste aanbieding van die 2022 Statebond Roeivereniging se Beach Sprint-kampioenskap skop op Walvisbaai af en duur tot Sondag voort. Van die sterkste lande in die roeisport soos Australië, Suid-Afrika, Kanada, Engeland, Skotland en Wallis sal die naweek meeding teen ontluikende lande soos Namibië, Barbados, Bahamas, Kenia, Uganda en Zambië. Die Namibiese Kano- […]

Read More

Namibiese span nog sonder sportdrag

’n Vertraging in betaling deur die Namibiese sportministerie aan ’n plaaslike sportdraghandelaar het daartoe gelei dat Span Namibië sonder amptelike drag na die Afrika-unie Sportraad Streek 5 Spele gereis het. Die 10de Streek 5 Spele vind van 2 tot 11 Desember 2022 in Lilongwe, Malawi plaas, met 10 Suider-Afrikaanse lande wat in 12 sportkodes meeding. […]

Read More

SA se verbruikers is derde angstigste

Deloitte se Toestand van die Verbruiker-opname wat verbruikers in 24 lande navors, dui daarop dat Suid-Afrikaanse verbruikers die derde angstigste ter wêreld is. Volgens Rodger George van Deloitte het die opname getoon Suid-Afrikaanse verbruikers is bekommerd oor finansies. Sewentig-persent van Suid-Afrikaners is bekommerd oor die stygende lewenskoste. Laer inkomstegroepe bestee geld aan kos en noodsaaklikhede. […]

Read More

New York en Singapoer is duurste stede

Die duurste stede om vanjaar in te woon, was New York en Singapoer. Die twee stede beklee gesamentlik die nommer een-posisie op die ranglys. Stygende energiepryse het die inflasiekoers oor die groot wêreldstede verdubbel, volgens die Economist Intelligence Unit se jaarlikse opname. Dit is die eerste keer dat New York boaan die ranglys is. Verlede […]

Read More

Four Paws vra einde aan teel van leeus in aanhouding 

Die dierewelsynsbeweging Four Paws doen ‘n beroep op die departement van bosbou, visserye en die omgewing om pro-aktief op te tree met maatreëls om ‘n einde te maak aan die bedryf wat leeus in aanhouding teel en nie langer die doeltreffende inwerkingstelling van planne uit te rek nie. Die woordvoerder, Elize Parker, sê lede van […]

Read More

ANC-NUK se spesiale verdaag sonder Rampahosa

Die ANC se nasionale uitvoerende komitee se spesiale vergadering het verdaag. President Cyril Ramaphosa het nie die vergadering by Nasrec in Johannesburg bygewoon nie waar hy oor die Phala Phala-skandaal sou antwoord. Die waarnemende sekretaris-generaal van die ANC, Paul Mashatile, sê Ramaphosa is nog in konsultasie in Kaapstad.  

Read More

Namibië het ook ‘n tekort aan ambulanse

Namibian Marshal Ranger Sean Naudé het gereageer op die DA wat sê Suid-Afrika het ‘n tekort aan 3 401 ambulanse. Van die 3 342 ambulanse wat die land wel het, kan 750 tans nie gebruik word nie weens ‘n gebrek aan onderhoud of skade weens botsings. Naude sê aan Kosmos 94.1 Nuus hy het juis […]

Read More

FNB Namibia is Bank van die Jaar 

Die Banker-tydskrif het FNB Namibia aangekondig as die wenner van die 2022 Bank van die Jaar Namibië by ‘n seremonie wat in Londen, in Brittanje gehou is. Die gesogte toekennings het ten doel om uitnemendheid in die internasionale bankgemeenskap te beloon en te bevorder. Internasionale beoordelaars kies slegs een wenbank vir elke land wat die […]

Read More

Blitsbokke weer op wenpad by Dubai Sewes

Rugby: Suid-Afrika het weer op die wenpad gekom met ‘n oortuigende oorwinning van 27-12 oor Kenia nadat hulle teen Brittanje verloor het in hulle eerste groepswedstryd van die Dubai Sewes. Die Blitsbokke het vanoggend 14-5 teen die Britte verloor en is daarmee hul 19 oorwinnings op ‘n streep in vorige toernooie kwyt. Hulle het egter […]

Read More