PDM sê hy fokus op nasionale verkiesing van 2024

Die amptelike Namibiese opposisie, die Popular Democratic Movement, is baie kritiek op die hals gehaal waarom die party nie aan die tussenverkiesing van die Moses //Garoëb-kiesafdeling in die hoofstad deelgeneem het nie. Die PDM-leier, McHenry Venaani, het tydens ‘n vorige verkiesingsveldtog in ‘n sinkhuis in dié kiesafdeling gaan slaap om kiesers te werf, maar met […]

Read More

Talle DA-lede glo ontevrede met Helen Zille

Drie voormalige raadslede van die Swellendamse munisipaliteit in die Wes-Kaap oorweeg dit om die DA te dagvaar nadat hulle lidmaatskap beëindig is. Daar word beweer die voormalige speaker, Bongani Sonqwenqwe, die voormalige onderburgemeester, Abraham Pokwas en Gcobisa Mnageu-Qotyiwe het ʼn koukusbesluit verontagsaam om nie die pos van direkteur van korporatiewe dienste te adverteer nie. Die […]

Read More

Pakistan samel geld in ná verwoestende vloede  

Pakistan is besig om miljarde van internasionale skenkers in te samel vir herstelwerk weens verlede jaar se verwoestende vloede. Die geld sal die bevolking ook help om hom beter te staal teen klimaatsverandering. Pakistan en die Verenigde Nasies bied vandag gesamentlik ‘n internasionale konferensie in Genève aan om ‘n reuse-bedrag te probeer insamel. Hulle hoop […]

Read More

Vermeende moordenaar van vyf-jarige Eiseb borgtog geweier

Die vermeende moordenaar van die vyf-jarige Wilfred Eiseb wie se liggaam in die duine by Narraville ontdek is, het in die Walvisbaaise landdroshof verskyn. Die stiefpa van Eiseb, die 29-jarige Rikki Narib, het onskuldig gepleit. Hy is borgtog geweier en sy saak is tot 22 Maart uitgestel vir verdere polisie-ondersoek. Narib het aangedui hy sal […]

Read More

Namibiese boere moedeloos oor vee- en wilddiefstal

Namibiese boere is moedeloos oor vee- en wilddiefstal wat toeneem en geen eind in die vooruitsig is nie. In die jongste voorval op die plaas Berlyn in die Khomas Hochland is twee beeste en ‘n gemsbok geskiet en geslag is. Die vyf verdagtes het in ‘n Toyota-bakkie met vals nommerplate gery en  ‘n padblokkade is […]

Read More

Gobabis-munisipaliteit versoek om vullis in Nossobville te verwyder

Inwoners van Nossobville in Gobabis versoek die munisipaliteit om dringend die vullis te verwyder wat rondlê langs die vullisdromme. ‘n Inwoner, Wallace Finnis sê aan Kosmos 94.1 Nuus die vullis versprei vinniger as die wind in Nossobville en dit hou ‘n gesondheidsrisiko vir inwoners in.  

Read More

Meer as 30 Nigeriërs by treinstasie ontvoer

Veiligheidsmagte in Nigerië se suidelike Edo-staat is op soek na meer as 30 mense wat deur gewapende mans by ‘n treinstasie ontvoer is. Die slagoffers was hoofsaaklik mense wat gewag het vir ‘n trein na die naburige Delta-staat. Die treinstasie is intussen gesluit terwyl die soektog na die gyselaars voortgaan. Die polisie sê ‘n aantal […]

Read More

Rugby: Bulle se Jake White kry noodoperasie

Die Bulle het bevestig dat sy hoof-afrigter Jake White ‘n suksesvolle noodoperasie ondergaan het. White het sleg gevoel tydens die Bulle se onlangse reis na Wallis, maar het herstel toe die span van Newport af teruggekeer het. Die span het Sondagoggend op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg geland. Later die dag het White […]

Read More

Niemand beseer toe bus buite Kaapstad brand

Die Stad Kaapstad het bevestig ‘n N2Express-bus het aan die brand geslaan op die N2 uitgaande rigting naby Bhungalaan. Die bestuurder en passasiers het uit die bus gekom sonder enige beserings. Die burgemeesters-komiteelid vir stedelike beweeglikheid, Rob Quintas, sê dit is te vroeg is om die oorsaak van die brand te bevestig, maar brandstigting word […]

Read More

Aktivis: Riverside-vulstasiewerkers se salarisse dikwels laat

Volgens die NEFF-aktivis, Michael Amushelelo word die meer as 30 werknemers by die Total Riverside Total-diensstasie in die Eros-woonbuurt in Windhoek, se salarisse gereeld laat betaal. Die werkers het vanoggend vir ‘n wyle gestaak totdat hul Desember-salarisse inbetaal is. Die werkers beweer verder onbillike arbeidspraktyke. Amushelelo sê aan Kosmos 94.1 Nuus die eienaar is met […]

Read More