R61 miljard kan in die Wes-Kaap verlore gaan as gevolg van beurtkrag

Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale Departement van Landbou het onthul die verlengde beurtkrag kan blywende skade aanrig aan meer as 181 000 hektaar permanente aangeplante oeste in die provinsie. ʼn Woordvoerder van die DA, Andricus van der Westhuizen, sê indien die oeste permanent beskadig word, beraam die departement word die vervangingswaarde konserwatief […]

Read More

Hopwood gesels oor uitdagings

Namibië staar tans verskeie uitdagings in die gesig, veral op ekonomiese front. Acaps, ‘n onafhanklike internasionale nie-regeringsorganisasie se bevindinge dat meer as 750 000 Namibiërs tekorte het aan voedsel, is kommerwekkend. Kosmos 94.1 Nuus het na die direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, Graham Hopwood uitgereik en aan hom gevra wat die mees kommerwekkende […]

Read More

SA se grootste renosterplaas in die mark

Die grootste plaas vir die  bewaring van renosters in Suid-Afrika en die wêreld, Platinum Rhino, word in April op ’n veiling verkoop. Volgens die eienaar van die plaas, die 81-jarige John Hume, het dit te duur geword om dié bedreigde diere te teel. Die plaas van 8 500 hektaar in Noordwes is die tuiste van […]

Read More

Turkye: Swendelaars, plundery vier hooggety

Swendelaars gebruik die aardbewings in Turkye en Sirië om mense te probeer mislei om aan vals ondernemings te skenk. Hierdie swendelary beweer dat hulle geld insamel vir oorlewendes. Hulle herlei dan die skenkings na hul eie rekeninge. Daar is ook berigte van plundery in gebiede waar geboue groot skade het. Talle van die winkels is […]

Read More

Daar’s geen ruimtewesens met ballonne nie

Die Withuis sê daar is geen aanduiding van ruimte wesens of enige ander vreemde aktiwiteite betrokke by die voorwerpe wat oor Noord-Amerikaanse lugruim afgeskiet is nie. Daar was blykbaar miljoene soektogte op Google vanuit die VSA oor vreemde vlieënde voorwerpe en meer. Die Withuis se perssekretaris Karine Jean-Pierre sê sy wou dit net duidelik, vanaf […]

Read More

Nasionale Raad herdenk 30ste bestaansjaar

Die Nasionale Raad herdenk volgende week Donderdag amptelik sy 30ste bestaansjaar. Lukas Muha, die raadsvoorsitter sê dat die instansie op 23 Februarie 1993 deur stigterspresident Sam Nujoma ingehuldig is. Die tema van die herdenking is die viering van drie dekades van die bevordering van inklusiewe en deelnemende demokrasie deur streeksverteenwoordiging. Die raad, as hoërhuis van […]

Read More

BoN reageer op 1,6m Namibiërs wat van bankdienste gebruik maak

Na beraming gebruik twee derdes van Namibiërs formele bankdienste en dus is daar ‘n derde van die bevolking oor, wat minderjariges insluit, wat nie van banke gebruik maak nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Kazembire Zemburuka, die Bank van Namibië se direkteur van strategiese kommunikasie, gepraat wat gereageer het op die 1,6 miljoen Namibiërs wat […]

Read More

Oud-Eskombestuurder misluk in poging om pensioenfondse te bekom

Die voormalige kontraktebestuurder van Eskom, Dudo Moyo, het haar bod verloor om ‘n bewaringsbevel oor haar pensioenvoordele te laat heroorweeg. Die Spesiale Tribunaal het die aansoek met koste van die hand gewys. Die bevel is in September 2021 aan die Spesiale Ondersoekeenheid toegestaan. Die eenheid het bewerings van korrupsie en wanadministrasie in Eskom se sake […]

Read More

Uefa hersien aanbevelings na Parys-chaos verlede jaar

Uefa het die bevindings verwelkom van die onafhanklike ondersoek na die chaotiese tonele vóór verlede jaar se Kampioeneliga-eindstryd tussen Liverpool en Real Madrid. Liverpool-aanhangers is buite Parys se Stade de France-stadion ingehok en met traanrook bespuit. Luidens die verslag het foute wat Uefa begaan het en Franse owerhede se gebrekkige risikobeoordeling by die stadion byna […]

Read More

Uitgewer herinner oor skopieregskending met skoolboeke

Namibia Publishing House sê hy neem met kommer kennis van die tekorte aan skool-handboeke vir die 2023 akademiese jaar. Die uitgewer sê dat daar op die oomblik ‘n toename is in kopieregskending met talle ouers wat handboeke fotostateer. Dit is ‘n kriminele oortreding. Die uitgewer sê dit is ook duurder as om die handboek direk te koop by die […]

Read More