R61 miljard kan in die Wes-Kaap verlore gaan as gevolg van beurtkrag

Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale Departement van Landbou het onthul die verlengde beurtkrag kan blywende skade aanrig aan meer as 181 000 hektaar permanente aangeplante oeste in die provinsie. ʼn Woordvoerder van die DA, Andricus van der Westhuizen, sê indien die oeste permanent beskadig word, beraam die departement word die vervangingswaarde konserwatief op 60,8 miljard Suid-Afrikaanse rand: