Rössing sê vandag oor mynleeftyd

Rössing Uranium Limited sal vandag die media inlig oor die uitslae van sy mynleeftyd-studie. In 2021 het Rössing ‘n lewensvatbaarheidstudie vir die verlenging van die myn se leeftyd tot 2036 van stapel gestuur. Die uraan-reus wou die bronne in sy bestaande SJ-put bepaal om die 15-jaar-mynlisensie wat in 2022 deur die ministerie van myne en […]

Read More

Hatuikulipi ontken omkoopklag

Die Fishrot-beskuldigde James Hatuikulipi het onskuldig gepleit op klagte van omkopery. Hy word saam met Sakaria Kokule in die Windhoek-landdroshof van die klag, en ander, vervolg. Kokule het nie gepleit nie en sê die hof kan hom nie verhoor nie omdat hy in ware, ‘n informant is. Hy sê dit was hy wat dit bekend […]

Read More

De Ruyter moet aangekla word van hoogverraad

Terwyl daar talle eise is dat die uittredende uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyter, die naam van die minister teen wie hy aantygings tydens ‘n TV-onderhoud gemaak het, sê die Suid-Afrikaanse Energie-forum De Ruyter moet van hoogverraad aangekla word. De Ruyter en die Eskom-raad het ‘n ooreenkoms bereik dat hy onmiddellik sal gaan. Alhoewel […]

Read More

Oekraïne: Dis ‘n jaar en kenners sê dis belangriker as ooit om Putin te keer

Vandag ‘n jaar ‘n gelede het Rusland die Oekraïne ingeval. Amerikaanse President Joe Biden se besoek aan Kiëf en ontmoeting met die Oekraïnse President Volodymyr Zelensky, asook verdere militêre steun van 500 miljoen Amerikaanse dollar, is met fel kritiek ontvang van Republikeine wat oudpresident Donald Trump ondersteun. Trump het gesê dat Russiese President Vladimir Putin […]

Read More

SA se probleem is nie geld nie, dis bestuur

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Aangeleenthede sê Suid-Afrika se probleem is ‘n staatsbestuurskrisis en nie geld nie. Die ondervoorsitter, Moeletsi Mbeki, is van mening die meerderheid Suid-Afrikaners het alle vertroue verloor in die ANC-leierskap se vermoë om hulle ‘n beter lewe te bied. Hy beklemtoon die regering se gebrek aan beplanning om die hoë werkloosheidsyfer […]

Read More

Biden vol lof vir Namibië, veral vroue bemagtiging

Die Amerikaanse Presidentsvrou dr. Jill Biden het net lof vir Namibië. Sy het aan die Namibiese Presidentspaar dr. Hage Geingob en Monica Geingos gesê die Namibië stel ‘n voorbeeld aan die wêreld wat geslagsgelykheid betref met talle sterk vroue in die regering. Biden het Geingob ook geloof vir sy rol in die ontwikkeling van groenwaterstof-energie, […]

Read More

Saftu lê klag teen De Ruyter, eis minister se naam

Die vakbondfederasie, Saftu gaan vandag ‘n saak teen Eskom se uittredende uitvoerende hoof, André de Ruyter, aanhangig maak. Die sekretaris-generaal van Saftu, Zwelinzima Vavi, eis hy moet die naam van die minister bekend maak na wie hy tydens ʼn TV-onderhoud verwys het. De Ruyter het verdoemende bewerings gemaak oor hoe die ANC die 8,5 miljard […]

Read More

Namibië bly weer buite stemming teen Rusland by VN

Die VN se Algemene Vergadering vra dat die oorlog in die Oekraïne beëindig word en geëis dat Rusland onmiddellik uit die land onttrek, in ooreenstemming met die VN-handves. By sy hervatte elfde spesiale noodsessie het die wêreldliggaam ‘n nuwe resolusie aanvaar waarin gevra word dat die oorlog beëindig word, slegs ure voordat die konflik vandag […]

Read More

Net die Haaie en Leeus die naweek in VRK

Die Haaie en die Leeus speel hierdie naweek tuis in die enigste twee kragmetings in die Verenigde Rugbykampioenskap. Die Haaie speel môremiddag twee-uur op Kingspark teen die Ierse span, Ulster, terwyl die Leeus net na vier op Ellispark in Johannesburg teen die Skotse span, Glasgow Warriors, uitdraf. Ulster is tans derde op die punteleer, na […]

Read More

Twee mans op Keetmanshoop vasgetrek met 20 sakke dagga

Twee Namibiese mans van 28 en 21 jaar oud is vandag in hegtenis geneem vir die onwettige besit van dagga ter waarde van byna 1,5 miljoen Namibiese dollar op Keetmanshoop. Volgens die Namibiese polisie is die voertuig gestop, maar die bestuurder het weggejaag. Tydens ‘n jaagtog het vier verdagtes uit die voertuig gespring en met […]

Read More