Amushelelo het politieke magte teen hom – Amoomo

Michael Amushelelo sal in die hoërhof appelleer teen die weiering van borg in die Windhoek-landdroshof. Sy prokureur, Kadhila Amoomo sê die aanklaer-generaal staan steeds borg teen. Amoomo voeg by dat die polisiehoof, luitenant-generaal Joseph Shikongo ook sy kliënt in die hoërhof dagvaar vir laster en hy maak die aantyging indirek dat dit ook ‘n rol […]

Read More

Groot uitdagings met veediefstal in die Suide

Veediefstal in Namibië is steeds ‘n probleem en die Suide is geen uitsondering nie. Volgens Christiaan Swartbooi, die boereverenigingverteenwoordiger by Maltahöhe sê die uitdagings is groot. Hy voeg by dat daar ‘n tekort aan voertuie is.

Read More

Hoërskool-rasieleiers in VSA geskiet, 25-jarige vas

‘n Vyf-en-twintigjarige man word aangekla van dodelike optrede nadat hy twee hoërskool-rasieleiers in Amerika gewond het. Een van hulle het blykbaar in ‘n park in Austin, Texas, ‘n verkeerde voertuig genader. Payton Washington is in ‘n bedenklike toestand in die hospitaal terwyl haar spanmaat van die Woodlands Elite Cheer Company, Heather Roth, ‘n vleeswond aan […]

Read More

Sport suip al weer aan die agterspeen

Die onttrekking van Namibië in sy gesamentlike bod met Botswana om die 2027-Afcon-toernooi aan te bied het wyd reaksie uitgelok. Sommige menings is dat droogte nie die skuld kan kry nie omdat Namibië in elk geval nie 4,8 miljard Namibiese dollar het om te bestee op enigiets nie, terwyl ander sê dit was in die […]

Read More

Toelaag-verhogings sal nog ‘n tydjie neem, NV moet nog begroting bekragtig

Pensioenarisse en kwesbare kinders sal nog moet wag terwyl die Nasionale Raad steeds die begroting bespreek. Die Nasionale Vergadering moet eers die begroting bekragtig voor verhogings in die toelae in werking kan tree, maar die huis het dit na die raad verwys. Na die raad sy proses voltooi word, sal dit terug verwys word na […]

Read More

DBN sê geen bod in Rossmund-veiling toegestaan nie

Die Rossmund-eiendom is nie verkoop nie. Die hoof uitvoerende beampte van die Ontwikkelingsbank van Namibië Martin Inkumbi sê die aanbiedinge wat ontvang is, is nie in lyn met die bepalings van die reël 108 bevel nie en dus, kon geen bod op die veiling toegestaan word nie. Die bank het die hoërhof vir die bevel […]

Read More

Persoonlike, internasionale belasting is grootste deel van NamRA-inkomste

Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA het meer besonderhede bekend gemaak oor die amper 57,8 miljoen Namibiese dollar wat hy in die vorige boekjaar ingesamel het. Persoonlike belasting en die van internasionale bronne het elk 28 persent van die totaal beslaan terwyl belasting op toegevoegde waarde 24 persent uitgemaak het. Die agentskap het 9 persent meer belasting […]

Read More

Elton John getuig om Pepfar-befondsing voort te sit

Die Amerikaanse Pepfar-program teen MIV en vigs het groot suksesse in Namibië behaal. Meer as 1,1 miljard Amerikaanse dollar is sedert 2003 in die land op die bekamping van die siekte bestee met verskeie ingrypings wat gemaak is. Maar, befondsing vir die program is in gedrang in die VSA. Die Britse sanger, Sir Elton John […]

Read More

Ikoniese Kruger-wildtuin word opgeknap

SANParke het bevestig die opknapping van toerismegeriewe in die ikoniese Kruger-wildtuin is aan die gang. Die projek is in Mei verlede jaar aangekondig, het in Julie begin en sal drie jaar duur. Dit word gefinansier met fondse wat die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing bewillig het. SANParke se woordvoerder, Isaac Phaahla, sê die […]

Read More

Ingrypings vir landbou deur GRN bevestig

Die Namibiese regering het verskeie ingrypings in die landbou-sektor bevestig. Die sektor staar reuse-uitdagings in die gesig met swak reënval in die afgelope seisoen en voorspellings vir El Nino in die komende seisoen. Volgens die landbouministerie, moet meer trekkers in akkerbou-gebiede beskikbaar gestel word om ook kleinskaalse boere by te staan met aanplantings. Van die […]

Read More