Druk op Israel neem toe

Israel kom uit internasionale oorde toenemend onder druk oor stygende sterftes onder burgerlikes en die vernietiging van hospitale in Gaza terwyl sy oorlog teen Hamas in die Palestynse gebied voortduur. Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad stem vandag oor ʼn nuwe resolusie wat ʼn dringende en volhoubare staking van vyandighede in Gaza bepleit. Die dodelike Gaza-oorlog […]

Read More

NEFF-optog: SPYL sê jeug moenie as politieke voetstukke gebruik word nie

Die Namibia Economic Freedom Fighters, NEFF, het Swapo genooi om saam met hulle op 21 Maart volgende jaar te betoog teen jeug-werkloosheid in die land. NEFF het reeds vir Nampol kennis gegee van die beoogde betoging wat vir 21 Maart volgende jaar geskeduleer is. Kosmos 94.1 Nuus het met die sekretaris van Swapo se Jeugliga, […]

Read More

Xinfeng sal ook litium verwerk

Die Chinese mynmaatskappy Xinfeng Investments gaan 600 miljoen Namibiese dollar belê in die bou van ‘n moderne litiumverwerkingsaanleg wat geskeduleer is om vroeg in 2024 bedrywighede te begin. Volgens plaaslike berigte sê die maatskappy hy verstaan die posisie van die Namibiese regering. Xinfeng het volgens The Brief reeds ‘n omgewingsklaringsertifikaat vir die projek verkry. Die […]

Read More

MTC se aanlynstelsel vir registrasie is beskikbaar

Die aanlynstelsel vir MTC-kliënte om hulle SIM-kaarte te registreer is beskikbaar. Die stelsel is nou en dan oorlaai en dan is toegang nie moontlik nie maar, die maatskappy vra sy kliënte om geduldig te wees. Die sperdatum van 31 Desember vir registrasie sal nie uitgestel word nie. Die stelsel is beperk tot slimfone en tablette […]

Read More

Weggooi-babas word deur honger, asdrom-krappers gevind

Die oorskot van babas wat gestort word, word gereeld gevind deur lede van die publiek wat in asdromme krap vir kos. Die uitdagings op maatskaplike vlak blyk om te vererger met armoede wat toeneem, bedelaars wat toeneem, en al hoe meer gru-voorvalle wat deur die Namibiese polisie aangemeld word. Kosmos 94.1 Nuus het met deurwinterde […]

Read More

Matthew Perry is dood as gevolg van ketamien

Die Friends-ster Matthew Perry het gesterf van die “akute effekte” van die magtige kalmeermiddel ketamien wat, gekombineer met ander faktore, veroorsaak het dat die akteur sy bewussyn verloor en in sy borrelbad verdrink het. Die uitslag kom sewe weke na die 54-jarige akteur dood aangetref is. Die vlak van ketamien was so hoog dat dit […]

Read More

Mbeki sal nie stemme vir ANC werf nie

Oudpresident Thabo Mbeki het sy besluit herhaal om nie in die komende verkiesing vir die ANC stemme te werf nie. In sy toespraak by die Thabo Mbeki African School of Public and International Affairs by Unisa het Mbeki die party gekritiseer en dit as gierig, korrup en met misdadige leiers beskryf. Hy sê hy is […]

Read More

Mens-dier konflik: Hoe skei ons die mense van die rivier?

Mens-dier konflik neem in die noordoostelike streke van die land toe, veral met krokodille en seekoeie. Inwoners van nedersettings langs die Okavango- en Zambezi-riviere word dikwels aangeval wanneer hulle visvang of water uit die twee standhoudende riviere trek. Ongelukkig het hierdie aanvalle te algemeen geword vir die gemeenskappe. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die […]

Read More

Leerders aangemoedig om onderwys te swot

Die onderwys-finansieringspesialis en uitvoerende hoof van Fundi Capital in die buurland, Mala Suriah, moedig jong Suid-Afrikaners in die land aan om onderwys as loopbaan te oorweeg. Selfs met 15 000 onderwysers wat jaarliks in Suid-Afrika ʼn graad verwerf, is daar steeds ʼn ontstellende tekort van 10 000 onderwysers. Suriah sê kwessies soos oorvol klaskamers, geweld […]

Read More

Queensland is onder water, reën duur voort

Kitsvloede in die noorde van Queensland in Australië het daartoe gelei dat ‘n hele dorp ontruim is en mense op ‘n hospitaaldak vasgekeer was. Duisende is ontruim, maar ander bly gestrand, in wat owerhede verwag om die Australiese streek se ergste vloed ooit te wees. Uiterste weer gedryf deur ‘n tropiese sikloon het ‘n jaar […]

Read More