Jagbedryf berei voor vir internasionale skoue

Die jagbedryf maak gereed vir ‘n besige tyd op hulle kalender met verskeie jagskoue wat in die VSA en Europa in die eerste twee maande van volgende jaar plaasvind. Dit is uiters belangrik dat die bedryf homself bemark en die Namibiese Professionele Jagtersvereniging, Napha, neem ook deel. Kosmos 94.1 Nuus het met die Napha-president Axel […]

Read More

Namibië sal gryslys-toets slaag

Die eerste minister en oud-minister van finansies, dr. Saara Kuukongelwa Amadhila sê baie wetgewing en aanpassings is die jaar voltooi om te verhoed dat Namibië is die finansiële taakmag se gryslys geplaas word. Die taakmag is ‘n waghond vir geldwassery en terreur-finansiering. Sy sê sy is vol vertroue dat Namibië volgende jaar Februarie die toets […]

Read More

Grossi noem Namibië as potensiële kernkragland

Daar word berig dat Namibië deur Rafael Grossi, die hoof van die Internasionale Atoomenergievereniging, ingesluit is in ‘n groep lande wat na verwagting binne die volgende paar jaar elektrisiteit uit kernkragbronne sal begin produseer. Grossi sê volgens hulle berekeninge is dit nodig om die aantal kernreaktors in die wêreld te verdubbel – tans op sowat […]

Read More

‘Moeilik om te weet wat Amushelelo se motiewe is’

Daar is kommentaar dat Michael Amushelelo se gedrag nie in die beste belang van werkers is nie, maar, eerder ‘n politieke taktiek met die verkiesing wat volgende jaar plaasvind. Hy was weer die week bedrywig en daar was kommer dat hy weer gearresteer sal word vir die oortreding van sy borgvoorwaardes, met drie sake nog […]

Read More

Amsterdam se rooiliggebied moet dalk trek

Die Europese Medisyne-agentskap sê hy is uiters bekommerd oor die owerhede in Amsterdam se voorstel om die rooiliggebied te verskuif na naby die agentskap se hoofkantoor. Die burgemeester Femke Halsema wil die stadskern-rooiliggebied verwyder om ontslae te raak van Amsterdam se beeld as ‘n “sondestad” en te reageer op inwoners se klagtes oor kleiner misdade […]

Read More

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok

Namibia Wildlife Resorts het onlangs die ondersteuning wat hy van inwoners ontvang betreur. Terwyl hy goeie syfers van buitelandse burgers en toeriste deurgegee het, blyk dit asof die NWR nie die keuse van Namibiërs is nie. Die maatskappy gaan reeds jare gebuk onder kritiek van swak diens en vervalle infrastruktuur. Kosmos 94.1 Nuus het met […]

Read More

Ramaphosa sal 8 Februarie sy staatsrede lewer

President Cyril Ramaphosa het gevra vir ‘n gesamentlike sitting van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies vir die staatsrede op Donderdag, 8 Februarie, om sewe-uur die aand. Die staatsrede is die amptelike aanvang van die parlementêre program vir die jaar en sal na verwagting in die geskiedkundige stadsaal in Kaapstad plaasvind. Die […]

Read More

Gaza: Dis nie net hongersnood nie, dis ook water

Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies waarsku dat die oorlog tussen Israel en Hamas die Palestynse gebied in hongersnood kan dompel. Diplomatieke pogings uit verskeie oorde is aan die gang om opnuut ‘n skietstilstand te bewerkstellig in die ergste oorlog ooit in Gaza nadat Hamas Israel in Oktober aangeval het. Die Veiligheidsraad is in onderhandelings […]

Read More

Engeland staan reeks aan Wes-Indies af

Engeland het die vyfde en beslissende T20 teen die Wes-Indies in Trinidad met vier paaltjies verloor en die reeks met 3-2 afgestaan. Engeland het eerste gekolf, maar gesukkel om by die Brian Lara-krieketakademie op dreef te kom en is na 19 boulbeurte en drie balle op 132 almal uitgeboul. Die nederlaag bring ʼn teleurstellende jaareinde […]

Read More

Farm 37 het steeds net een familie wat hervestig is

Die hervestiging van oorlewendes van die verwoestende brand wat die Twaloloka informele nedersetting in Walvisbaai in 2020 vernietig het na Plaas 37, ook bekend as Green Valley, het uiters stadig begin. Slegs een gesin woon die afgelope twee maande in die nuwe township sowat sewe kilometer buite die dorp. Kosmos 94.1 Nuus het met Trevino […]

Read More