Huishoudings hier en in SA onder erge druk

Nes in Namibië, is huishoudings in Suid-Afrika ook onder erge druk en sukkel om by te bly met stygende lewenskostes. ‘n Opname het bevind dat lewenskoste in die buurland tydens die Covid-19 pandemie gestyg het. Die verslag, deur ‘n tegnologiese onderneming, M4Jam, toon dat baie mense óf hul werk verloor het óf nie werk kon […]

Read More

NBC en personeel probeer weer môre

Alle dienste by die nasionale uitsaaier die NBC is tans opgeskort. Die personeel het ‘n staking vir verhogings net na 1 vanmiddag begin. Hulle eis ‘n 5 persent verhoging en 8 persent wat 24 maande terugwerkend is. Die jongste berigte lui dat ‘n vergadering wat vandag gehou is op nul uitgeloop het en dat daar […]

Read More

Otjozondjupa besproei, plaag onder beheer

Die Goewerneur van die Otjozondjupa-streek James Uerikua het ‘n noodvergadering belê om die sprinkaanplaag in sy streek te bespreek en maniere te vind om dit bekamp. Die uitbraak word op die oomblik streng beheer en Uerikua sê hulle het net besproeiing tot hulle beskikking…

Read More

Sibongile Khumalo kry eredoktorsgraad, postuum

Die Universieit van die Witwatersrand in Johannesburg het postuum ‘n eredoktorsgraad in musiek aan die Suid-Afrikaanse sanger, Sibongile Khumalo, toegeken. Die veelbekroonde internasionale jazz-ikoon is vroeër vanjaar na ‘n beroerte dood. Sy was bekend vir treffers soos Mayihlome en Amathonga. Haar dogter, Ayanda Khumalo, het die toekenning tydens ‘n virtuele geleentheid ontvang en sê die […]

Read More

Gronddamme voorsien water in die noorde

Daar is ‘n vertraging in die opknappingswerk in die kanale in die noorde en dus, is daar uitdagings met watervoorsiening in die gebied. Die area is kommunaal wat uitdagings inhou vir boere en nedersetting. Die Namibiese Ministerie van Landbou se waarnemende Adjunk Uitvoerende Direkteur in Waterwese Maria Amakali sê verskeie gronddamme is ontwikkel om die […]

Read More

‘Oues weet beter’ – Nujoma

Die Namibiese Minister van Arbeid Utoni Nujoma sê hy kan nie verstaan hoekom die land se jeug nie ouer politici vertrou nie, en dit terwyl ontwikkelde lande staat maak op ouer politici om armoede uit te wis. Hy het die aanmerkings gemaak na die PDM LP Elma Dienda voorgestel het dat lede van die Huis […]

Read More

SA sal Johnson en Johnson weer uitrol

Die Waarnemende Minister in die Suid Afrikaanse Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni het vroeër vandag bevestig dat die Kabinet het ingestem dat die opskorting van die Johnson & Johnson Covid-19 entstof opgehef moet word. Sy sê die Gesondheidsminister, Zweli Mkhize behoort binnekort ‘n aankondiging in die verband te maak en sê dat die program hervat sal word, […]

Read More

‘ACC’ sal dalk meer onafhanklik wees

Met die Fishrot verhoor wat vandag begin het, is die onafhanklikheid van die Teenkorrupsie Kommissie weer in die soeklig. Reaksie word ontvang op die aankondiging dat die kommissie verskuif word van die Kantoor van die Eerste Minister na die Kantoor van die Speaker van die Nasionale Vergadering. Kenners meen dit sal toelaat dat die kommissie […]

Read More

Lühl het aansoek ingedien

Na ‘n skrywe deur sy regsverteenwoordie Uno Katjipuka aan die voormalige Minister van Binnelandse Sake Frans Kapofi, het Phillip Lühl uiteindelik toestemming gekry en kon aansoek doen vir noodreisdokumente vir sy tweeling dogters in Suid-Afrika. Die Hoë Kommissariaat in die buurland het hom eers geweier. Katjipuka sê die aansoek sal in Windhoek verwerk word. Sy […]

Read More

So lyk Covid vandag

Daar is 218 nuwe Covid-gevalle uit 1 375 toetse. Erongo het 56, Khomas, 49, Hardap 32, 11 in Rehoboth, Oshana 23, Otjozondjupa 22, Kunene 12 en Oshikoto 9. Die res is landwyd versprei. Daar is 41 leerders, 8 onderwysers en 8 gesondheidswerkers in die groep. ‘n Totaal van 97 pasiënte het herstel wat die aktiewe […]

Read More