‘ACC’ sal dalk meer onafhanklik wees

Met die Fishrot verhoor wat vandag begin het, is die onafhanklikheid van die Teenkorrupsie Kommissie weer in die soeklig. Reaksie word ontvang op die aankondiging dat die kommissie verskuif word van die Kantoor van die Eerste Minister na die Kantoor van die Speaker van die Nasionale Vergadering. Kenners meen dit sal toelaat dat die kommissie onafhanklik funksioneer. Dr Ndumba Kamwanyah, ‘n Politieke Ontleder…