Spaanse man verdink daarvan dat hy ma vermoor, eet

‘n Spaanse man se verhoor op klagte dat hy sy 66-jarige ma vermoor en geëet het, het in die land se hoofstad Madrid begin. Alberto Sanchez Gomez is reeds in Februarie 2019 in hegtenis geneem. Toe polisie by die woonstel aankom is liggaamsdele reg oor die woonstel gevind. Gomez, wat aan geestesversteuring ly, en ook […]

Read More

Vermeende verkragter, ontvoerder verskyn weer

Aloysius van Wyk, 51, sal weer in die Hoërhof in die hoofstad verskyn op ‘n klag van verkragting. Die saak het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur omdat hy vermoedelik ‘n kleuter by haar kleuterskool ontvoer het op 1 Augustus 2019. Die dogtertjie, 5 jaar oud, is bekend aan hom. Hy het vroeër in die Landdroshof […]

Read More

IPC: daar’s niks fout nie en Itula werk steeds hard

Daar blyk om probleme te wees in die Onafhanklike Patriotte vir Verandering-party van Panduleni Itula met gereelde bedankings en aantygings dat Itula outokraties is. Itula is ook op die oomblik stil maar, volgens die Nasionale Voorsitter van die IPC Brian Black, is Itula eintlik hard aan die werk. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Fishrot: verdagtes het steeds regte

Die Fishrot-saak wat nou in die Hoërhof voor Regter Christie Liebenberg begin word sedert 2019 ondersoek en die 7 hoof verdagtes het verskeie male reeds probeer om borg te bekom. Volgens die Politieke Ontleder Dr Ndumba Kamwanyah moet die saak nie te lank sloer nie omdat die regte van die verdagtes steeds beskerm moet word.

Read More

NASA vervaardig suurstof op Mars

NASA het weer ‘n eerste vir ruimte eksplorasie aangeteken in sy sending na Mars. Koolstof dioksied is omgeskakel in bruikbare suurstof. ‘n Toestel op Perseverance het die lug uit die dun atmosfeer van die rooi planeet ingeneem en so aangepas. Die toestel, genaamd MOXIE het 5 gram suurstof so vervaardig wat ‘n ruimtevaarder genoeg suurstof […]

Read More

Katoen aanplantings in SA neem skerp af

Suid-Afrika se katoenbedryf sê ondanks die geweldige toename van 800 persent in produksie die afgelope vyf jaar, was daar ‘n daling van 40 persent in die aantal hektaar aangeplante katoen die afgelope twee seisoene. Die Uitvoerende Hoof van Katoen Suid-Afrika, Hennie Bruwer, sê swak weerstoestande en die feit dat talle boere na voedselverbouing oorgeskakel het, […]

Read More

SA Covid-gevalle neem toe

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes in die buurland sê hy is bewus van die skerp styging in Covid-19-gevalle in die Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat. Suid-Afrika het tot dusver 1 569 935 gevalle aangemeld. Adrian Puren van die instituut sê hulle werk saam met die onderskeie provinsies om te bepaal of die styging toegeskryf […]

Read More

Dinamika in parlement onder die soeklig

Daar is daagliks ‘n oor en weer geskree in die Nasionale Vergadering met lede wat mekaar in die rede val en ook dreig met vuisgevegte. Sessies ontaard en beide die Speaker en sy adjunk sukkel om beheer oor die Huis te kry. Opposisielede meen Swapo boelie hulle en dat die Speaker saam met die regerende […]

Read More

Man daag vir 15 jaar nie op vir werk nie, word betaal

Internasionale media berig dat ‘n werknemer by ‘n hospitaal in Italië vir 15 jaar nie opgedaag het vir werk nie maar, het maandeliks sy salaris ontvang. Die man het in 2005 by ‘n hospitaal in die suidelike stad van Catanzaro begin werk. Hy is oor die 15 jaar ongeveer 540 000 euro betaal sonder om […]

Read More

‘Struggle Kids’ sê hulle verdien om voorgetrek te word

Die sogenaamde Kinders van die Vryheidstryd sê dit is moeilik vir hulle om werk te bekom omdat hulle gestigmatiseer is. Die aanmerking is gemaak tydens ‘n openbare vergadering tussen die groep en die Namibiese Ombudsman John Walters. Die groep het aan Walters erken dat hulle wel voorgetrek is deur die regering in terme van poste […]

Read More