Cosassa-spele: Afrigter vertel wat in Potchefstroom gebeur het

Die Namibiese skoolkinders wat aan die Cosassa-spele wou deelneem het eers Vrydagaand die program gekry, sê ‘n afrigter. Die Namibiese spanne het in Potchefstroom opgedaag terwyl die spele op Richardsbaai gehou is. Die mislukte uitstappie het die sportministerie 1,4 miljoen Namibiese dollar gekos. Een van die afrigters Ina Fransman vertel aan Kosmos 94.1 Nuus wat […]

Read More

Minder Suid-Afrikaners kwalifiseer vir Covid-toelaag

Die Suid-Afrikaanse departement van maatskaplike ontwikkeling het veranderinge aan sy kwalifiserings-kriteria vir die Covid-toelaag van 350 Suid-Afrikaanse rand aangekodig. Met die veranderinge sal diegene wat meer as 624 rand per maand verdien, nie meer vir die toelaag in aanmerking kom nie. Minister Lindiwe Zulu het vandag gesê dié veranderinge sal ook meebring dat slegs 7,5 […]

Read More

EIF: Sikanjabuka-akkerbouprojek is suksesvol

Die Namibiese omgewingsminister, Pohamba Shifeta, het die oorhandiging van die Sikanjabuka-akkerbouprojek in die Zambezi-streek behartig wat deur die Omgewingsbeleggingsfonds, die EIF, gefinansier is. Die projek sluit in ‘n kweekhuis-stelsel wat deur hernubare energie aangedryf word, met ‘n 10 000 liter watertenk wat op die terrein geïnstalleer is, asook drie boorgate wat gerehabiliteer en met sonkrag […]

Read More

NWR: Oorde bekostigbaar vir Namibiërs

Namibiërs en inwoners van die SAOG-streek kan nou goedkoper by Namibia Wildlife Resorts se oorde gaan uitspan. NWR het ‘n beloningsplan van stapel gestuur deur lae pryse vir verblyf aan te bied. Namibiërs kan nou van Namibië se beste oorde besoek teen ‘n fooi van so laag as 660 Namibiese dollar per persoon op aanbieding […]

Read More

DA veroordeel Transnet-staking

Die DA sê die vervoervakbond, Satawu se staking kan Transnet lamlê. Meer as 20 000 werkers het vandag gedreig om te staak oor ‘n loongeskil. Die party se woordvoerder, Ghaleb Cachalia, doen ‘n beroep op hulle om ‘n ooreenkoms te bereik wat die lede sal pas, aangesien die staking die uitvoer-gerigte landbou- en mynbou-bedrywe negatief […]

Read More

Harvey Weinstein se verhoor sal sowat twee maande duur

Die voormalige Hollywood-rolprentvervaardiger, Harvey Weistein, staan vandag in Los Angeles tereg op 11 aanklagte van seksmisdade. Harvey Weinstein is reeds in New York skuldig gevind op soortgelyke aanklagte en dien ‘n vonnis van 23 jaar uit. Beskuldigings teen Wenistein het in die vroeë dae van die #MeToo-beweging in Oktober 2017 uitgekom in die New York […]

Read More

Weerkenner sê reënseisoen kom heelwat later

‘n Weerkenner sê dit lyk of die reënseisoen vanjaar heelwat later gaan kom. Met reënkaarte wat aandui dat Namibië dalk volgende week reën kan kry, het Kosmos 94.1 Nuus by die Suid-Afrikaanse weerkenner Kobus Botha gaan kers opsteek oor die reënvooruitsigte.

Read More

Katar: Namibiërs sal voordeel trek uit olie-sektor

Namibië en Katar fokus op die ontwikkeling van die olie-bedryf deur QatarEnergy se belegging in die onlangse olie-ontdekkings in die land deur TotalEnergies en Shell. Qatar se minister van energie, Saad bin Sherida Al Kaabi, het vandag tydens ‘n hoflikheidsbesoek aan President Hage Geingob by Staatshuis, beklemtoon QatarEnergy belê in die oliebedryf deur hul vennote […]

Read More

Namibiese Hawens-owerheid monitor Transnet-staking

Die Namibiese Hawens-owerheid het gereageer op die Business Leadership South Africa se mening dat die Transnet-staking die Suid-Afrikaanse ekonomie kan lamlê en verdere afgraderings tot gevolg hê. Business Leadership se uitvoerende hoof, Busi Mavuso, sê myn- en baie ander maatskappye verloor miljarde terwyl die staking aanhou en volgens vroeë beramings gaan dit ses miljard Suid-Afrikaanse […]

Read More

Stad Tshwane: Spaar water

Die Stad Tshwane doen ‘n beroep op inwoners en ondernemings om daadwerklike veranderings aan te bring om water te bespaar sodat hulle nie na strenger beperkingsvlakke hoef te beweeg nie. Dit het ten doel om Rand Water te help om die reservoirs op voldoende vlakke te hou, om te verseker alle inwoners het toegang tot […]

Read More