Eskom se opwekkingsvermoë verbeter

Eskom sê daar was geleidelike, merkbare verbeterings in sy kragopwekkingsvloot. Hy sê die afgelope week het ses van sy steenkoolkragstasies ‘n beskikbaarheidsvlak van 70 persent bereik. Dit het laas in Mei verlede jaar gebeur. Eskom se tussentydse woordvoerder, Daphne Mokwena, sê drie kragstasies, Camden, Duvha en Matla in Mpumalanga, is besig om volhoubaar te verbeter en raak minder gereeld onklaar. ‘n Aantal kragstasies wat […]

Read More

Daar is ‘n moontlikheid dat Poolse vrou Maddie McCann is

’n Poolse vrou, die 21-jarige Julia Faustyna, wat beweer dat sy die vermiste Madeleine McCann is, het DNS-monsters ingedien wat sal vasstel of sy die vermiste Britse meisie is wat in 2007 in Portugal uit haar hotelkamer verdwyn het. Internasionale media het onthul dat daar tans bewyse is wat duidelik wys dat Julia “beslis na Pole verhandel” […]

Read More

SAPD se gereedheid vir Maandag word vandag ondersoek

Die buurland se Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, ondersoek vandag die gereedheidstatus van die polisie in Gauteng. Dit word gedoen met die oog op die EFF se beplande betoging om die land Maandag tot stilstand te dwing. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe, sê die intelligensiegemeenskap deur middel van die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur hou die situasie en gepaardgaande risiko’s fyn dop: 

Read More

Die grootte van die staatsdiens weer in die nuus

Dit wil voorkom asof President Hage Geingob ‘n ommekeer gemaak het op sy standpunt dat die hoeveelheid staatsamptenare verminder moet word. Hy het in sy staatsrede aangekondig dat daar 1 500 meer soldate, 1 000 nuwe polisielede en 300 tronkbewaarders aangestel moet word. Daar is ook 200 miljoen Namibiese dollar begroot vir die aanstelling van onderwysers. Die […]

Read More

Getal leë eiendomme in SA neem toe

‘n Onlangse studie deur die TPN Kredietburo dui op ‘n vermeerdering in die aantal leë wooneiendomme in verskeie provinsies in Suid-Afrika. Die verkope- en bemarkingsbestuurder, Waldo Marcus, sê dit was in die derde kwartaal van 2022 op 6,92 persent en het in die vierde kwartaal tot 8,13 persent toegeneem. Hy sê die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal gaan voort […]

Read More

Oekraïnse kinders in Rusland is oorlog misdaad

Die Verenigde Nasies se kommissie van ondersoek na Oekraïne het bewyse gevind dat duisende Oekraïnse kinders na Rusland geneem is. Sowat 16 220 kinders is met geweld na Moskou geneem. VN-ondersoekers het bevind dit was veronderstel om tydelik te wees, maar die meeste is reeds lank in Rusland en talle struikelblokke keer dat ouers en […]

Read More

Arsenal gaan huis toe

Die Premierliga-voorlopers, Arsenal, is in die Europa Liga uitgeskakel in ‘n strafdoel-nederlaag teen Sporting Lissabon. Gabriel Martinelli se skop is deur die doelwagter gered en die Portugese span is deur na die kwarteindronde nadat hulle die strafdoelstryd 5-3 gewen het. Manchester United het intussen na die kwarteindronde deurgedring met ‘n gekombineerde telling van vyf-een oor Real Betis, nadat Marcus Rashford se doel ‘n oorwinning […]

Read More

Krisis-toestand by die Okavango-rivier

Die Okavango-riviervlakke het geleidelik gedaal weens sikloon Freddy met die verwagte reënval in Namibië wat nie gerealiseer het nie. Mark Paxton, eienaar van Shamvura Camp naby Rundu, sê dat vloedvlaktes besig is om op te droog, en voël- en visbroei- en voedingsroetines word onderbreek. Hy voeg by dat toenemende onwettige visvang ‘n bykomende bedreiging inhou. Paxton sê aan Kosmos 94.1 Nuus iets moet dringend […]

Read More

Smith N$2,4m aangebied om by TransNamib te bly… hy sê nee

Die Engelse staatsdagblad New Era berig dat hy in besit is van dokumente wat toon dat TransNamib ‘n salaris van 2,4 miljoen Namibiese dollar aan sy uitvoerende hoof Johny Smith aangebied het om nog vyf jaar by die beleërde vervoermaatskappy aan te bly, maar dat Smith dit van die hand gewys het. Hy sal die […]

Read More

Swartbooi bevraagteken toekenning van waterstof-beurse

Landless People’s Movement-leier Bernadus Swartbooi het ná President Hage Geingob se staatsrede die regverdige toekenning van studentebeurse vir groenwaterstof-projekte bevraagteken. Die President sê teen die einde van hierdie maand sal die regering 93 Namibiërs aankondig wat beurse ter waarde van meer as 34 miljoen Namibiese dollar sal ontvang om hul meesters- en tegniese en beroepsopleidng-studies […]

Read More