Getal leë eiendomme in SA neem toe

‘n Onlangse studie deur die TPN Kredietburo dui op ‘n vermeerdering in die aantal leë wooneiendomme in verskeie provinsies in Suid-Afrika. Die verkope- en bemarkingsbestuurder, Waldo Marcus, sê dit was in die derde kwartaal van 2022 op 6,92 persent en het in die vierde kwartaal tot 8,13 persent toegeneem. Hy sê die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal gaan voort om sy leë eiendomme te verminder ondanks die onlangse vloede in KZN. Hy sê die huurgeld-tariewe het ook bygedra: