Sonpanele kan negatiewe impak op omgewing hê  

Met duisende Suid-Afrikaanse huishoudings en besighede wat nou die geleentheid sal aangryp om sonkrag-panele aan te koop, grootliks weens die regerings-inisiatief vir belasting-kortings op die aankope, word daar tog gewaarsku oor die toekomstige omgewings-impak wat die panele kan inhou. Volgens die Instituut vir Toekomsnavorsing, aan die Universiteit van Stellenbosch, sal swak beplanning en ‘n tekort […]

Read More

Namibiese broodpryse gaan stadiger daal  

Die prys van brood, wat die afgelope jaar aansienlik gestyg het, sal na verwagting in die komende maande afneem. Volgens die brood-vervaardiger, RCL Foods, sal wêreldwye koringpryse begin afplat, en dit sal lei tot die vermindering van druk op die verbruikers-kosmandjie. Die onderneming het aan beleggers gesê hy sien ‘n merkbare verandering in verbruikers se […]

Read More

AfriForum vra deursigtigheid oor Transnet

AfriForum het vandag ‘n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting by Transnet ingedien oor omstrede kontrakte, sakebelange en bedrywighede. Die menseregte-organisasie vra deursigtigheid van Transnet oor kwessies soos sy kontrakte, strafregtelike klagtes wat by die polisie ingedien is, en die persentasie spoorlyne wat buite werking is. Ernst van Zyl van […]

Read More

Aanval in ooste van DRK eis 36 lewens

Vermeende Islamitiese militante het in ‘n aanval minstens 36 mense in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo aangeval en vermoor. Die aanvallers is na bewering lede van ‘n gewapende Ugandese groep. Die aanval was in die dorpie Mukondi, sowat 30 kilometer vanaf die stad, Beni in die Kivu-provinsie. Volgens ‘n burgerlike groep word […]

Read More

Turkish Airlines beloon reddingshonde  

Reddingshonde van regoor die wêreld wat diens gedoen het in Turkye en Sirië ná die onlangse dodelike aardbewings, is soos koninklikes bederf op pad terug huis toe. Turkish Airlines het aan elke reddingshond wat in die land gewerk het ‘n eersteklas sitplek gegee uit waardering vir hul heldhaftige pogings om mense onder die puin uit […]

Read More

Nawa vra ook vir inentings teen hondsdolheid

Die Suid-Afrikaanse DBV het ‘n beroep op troeteldier-eienaars gedoen om hul diere teen hondsdolheid in te ent. Plaaslik sê Heather Creamer van die Namibiese Dierewelsynsvereniging is daar ook groot uitdagings en veral op Groot Aub, het kinders al gesterf weens hondsdolheid. Creamer sê daar is geen verskoning nie, die spuit is gratis.

Read More

Metcalfe sê daar is ongerymdhede by Walvis-munisipaliteit

Die bekende advokaat Richard Metcalfe sê die burgemeester van Walvisbaai het instruksies aan die waarnemende hoof uitvoerende beampte Frans !Gonteb gegee om SEENA Labour Consult en Köpplinger Boltman Legal Practitioners aan te stel om die raad te verdedig. Hy sê die wetgewing laat dit nie toe nie maar dat ‘n ondersoek gelas is. Hy het […]

Read More

Staking in buurland veroorsaak dood van vier pasiënte

Die Suid-Afrikaanse gesondheidsminister, Joe Phaahla, het bevestig dat vier pasiënte dood is weens die voortslepende staking by openbare hospitale. Hy het die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg besoek. Phaahla sê die regering se regspan oorweeg watter stappe gedoen moet word in verband met die sterftes. Lede van die gesondheidswerkersvakbond, Nehawu, betoog by verskeie hospitale oor ‘n […]

Read More

Guterres maak sy stem dik oor oorlog in die Oekraïne

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres was op besoek aan die Oekraïne in ‘n poging om die graan-uitvoerooreenkoms te verleng. Meer as 23 miljoen ton graan is vanuit die land deur die Swartsee sedert verlede jaar uitgevoer. Maar, Guterres het ook sy stem dik gemaak oor die VN se standpunt oor Rusland se […]

Read More

Namport skenk reddingsbaadjies aan vloed-slagoffers

Die Namibiese hawe-owerheid Namport reddingsbaadjies ter waarde van 210 000 Namibiese dollar aan vloedslagoffers van die Okatjali-kiesafdeling in die Oshana-streek geskenk. Die kiesafdeling is swaar getref deur die onlangse vloede wat in die noordelike deel voorgekom het. Joseph Mupetami, streeksraadslid van die Okatjali-kiesafdeling, sê die skenking word verwelkom omdat die risiko vir verdrinkings in die […]

Read More