Allen verwelkom arrestasie van polisie wat verbind word met perlemoen-smokkelary

Die Wes-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid en Polisieoorsig, Reagen Allen, het die inhegtenisneming van ses polisiebeamptes van die Maitland-blitspatrollie verwelkom. Die vier konstabels en twee sersante word van korrupsie aangekla nadat hulle na bewering talle keer beslag gelê het op perlemoen sonder dat enige iemand in hegtenis geneem of die perlemoen as bewysstukke ingedien is. Hulle […]

Read More

Okavango-rivier styg, Kunene vertoon power

Die Namibiese Hidrologiese Diens sê die iishanas in die Cuvelai-bekken het effe gestyg na goeie neerslae in die gebied oor die afgelope dae maar, dat dit nie naastenby die vlakke van die efundja behaal het nie. Intussen styg die vlakke van die Okavango-rivier ook en is tans op 4,92 meter met vloei van 186 kubieke […]

Read More

Boerdery in die Noorde kry aandag

Die Oshana-streeksraad onder die direktoraat van onderwys sal op 1 April ‘n geleentheid vir boere by die Oshakati-streeksbiblioteek aanbied. Die vergadering het ten doel om boere van oraloor die streek bymekaar te bring om idees uit te ruil oor hoe om geld uit hul boerderyprodukte te maak. Kosmos 94.1 Nuus het met die kommunale boer […]

Read More

Effe vebetering in indiensneming in SA

Die vierde kwartaal van 2022 het ‘n aansienlike toename in seisoenale indiensneming in Suid-Afrika getoon, wat werkskepping in die formele sektor ‘n hupstoot gegee het. Volgens data van Statistiek Suid-Afrika is ongeveer 48 000 mense gedurende hierdie tydperk in hierdie sektor in diens geneem. Die handel-, sakedienste- en mynbousektore het in hierdie tyd die meeste […]

Read More

Terreurvlak in Noord-Ierland na ernstig verhoog

Die terrorismebedreigingsvlak in Noord-Ierland is van redelik tot ernstig verhoog wat beteken ‘n aanval is hoogs waarskynlik. Dit kom dae voor die Amerikaanse President Joe Biden se besoek aan die land, maar die Withuis sê dit sal nie sy planne verander nie. Die Britse minister van buitelandse sake vir Noord-Ierland, Chris Heaton-Harris, sê die besluit […]

Read More

Gauteng-gesondheid se sekuriteit kos R59m maandeliks

Die Gautengse Departement van Gesondheid hy is besig om ‘n langtermyn-sekuriteitskontrak by gesondheidsfasiliteite in die provinsie te sluit. Die LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het ontevredenheid uitgespreek oor die feit dat die departement baie lank nie ‘n vaste langtermyn-sekuriteitskontrak in plek gehad het nie. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die huidige […]

Read More

Shikongo sterk aan by die huis, ondersoek duur nog voort

Plaaslike berigte lui dat die hoof van Nampol, luitenant-generaal Joseph Shikongo uit die hospitaal ontslaan is en dat hy by die huis aansterk. Shikongo het blykbaar vier operasies ondergaan en 10 dae in die intensiewe sorgeenheid deurgebring na die noodlottige ongeluk op 30 Desember verlede jaar waarin drie mense, in die ander voertuig, dood is. Hy kom erg onder skoot […]

Read More

Brink, nuutverkose Tshwane-burgemeester, sê finansiële beheer is prioriteit

Die nuutverkose burgemeester van Tshwane, die DA lid, Cilliers Brink, sê een van sy hoofprioriteite is om beheer te kry oor die stad se finansies. Die stad was sedert Maart sonder burgemeester, ná die bedanking van die Congress of the People se, Murunwa Makwarela nadat hy blykbaar ‘n hof-rehabilitasiekennisgewing sou vervals het. Brink sê sy eerste taak is om die aanstelling van ‘n burgemeesterskomitee te verseker, wat […]

Read More

Guterres sê terreur behaal suksesse in Afrika

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Antonio Guterres, het sy kommer uitgespreek oor die suksesse wat terreur-organisasies in Afrika behaal. In sy mening is terrorisme is die oorsaak en gevolg van baie van die probleme wat die wêreld ervaar en dat dit sy greep verstewig deur swakhede en onstabiliteit in politieke, ekonomiese en sekuriteitstelsels te soek en uit te buit. Die VN […]

Read More

Atlete van Rusland en Belarus mag deelneem onder neutrale vlag

Die Internasionale Olimpiese Komitee het aanbeveel dat individuele atlete van Rusland en Belarus toegelaat word om onder ‘n neutrale vlag deel te neem. ‘n Besluit moet egter nog geneem word, oor of die atlete aan die komende 2024 Somerspele in Parys en die 2026 Winterspele in Milaan mag deelneem. Die IOK se aanbeveling kom in weerwil van […]

Read More