Diamantproduksie groei goed, dryf ekonomie aan

Namibië se diamantproduksie het in die eerste kwartaal van vanjaar met 37 persent tot 0,6 miljoen karaat toegeneem, hoofsaaklik aangedryf deur die bydrae van die Benguela Gem-vaartuig, wat in Maart 2022 met produksie begin het. Data wat deur De Beers vrygestel is, toon verder dat in die tydperk onder oorsig het Debmarine Namibia 0,498 miljoen […]

Read More

ANC-regering werk aan aksieplan vir kragkrisis – Cyril

President Cyril Ramaphosa sê die ANC-regering werk hard daaraan om ‘n nasionale energie-aksieplan in te stel ten einde die huidige voorsiening van energie te verhoog en energiesekerheid op die lang termyn te bewerkstellig. Hy het die afsluitingsrede by die Presidensiële Sake-rondetafel tussen Suid-Afrika en Finland in Pretoria gelewer. Ramaphosa sê ’n billike oorgang na ’n […]

Read More

Bakhmut is simbolies vir Putin, sê militêre kenner

Die afgetrede Britse generaal-majoor Rupert Jones sê Bakhmut, waar gevegte tussen Russiese en Oekraïnse magte reeds maande woed, het geen strategiese belang nie. In sy mening is die stad belangrik vir President Vladimir Putin omdat hy ‘n oorwinning nodig het. Jones voeg by die Russe het groot verliese aangeteken.

Read More

WGO, Gates-stigting werk aan inentings vir kinders

Die Wêreldgesondheidsorganisasie en die Bill en Melinda Gates-stigting het ‘n nuwe projek aangekondig om die agterstand te verminder in roetine inentings vir kinders, wat deur die Covid-19-pandemie veroorsaak is. Volgens die WGO het 25 miljoen kinders onder die ouderdom van ‘n jaar nie in 2021 basiese entstowwe ontvang nie weens ontwrigtings wat deur die pandemie […]

Read More

Draadstrikke raak al hoe meer algemeen in Namibië

Landwyd is wildstropery ‘n groot uitdaging in Namibië. Diegene wat in die veld werk meld ‘n toename in die gebruik van draadstrikke in. Volgens die Caprivi Karnivoor-navorsingsprojek is tot vyf jaar gelede selde diere in strikke gesien, maar nou word ten minste een karnivoor op veldkameras weekliks oor ses terreine in noordoos-Namibië vasgevang. In die […]

Read More

Data bring miljoene se inkomste aan telekommunikasie-maatskappye

Die jongste verslag deur die kommunikasie-owerheid Cran, toon dat telekommunikasie firmas die grootste deel van hul inkomste uit datadienste genereer en in die vierde kwartaal van verlede jaar het hulle 582 miljoen Namibiese dollar verdien. Van die bedrag het oproepe 191 miljoen dollar beloop en SMS-dienste, 36 miljoen dollar. Cran sê 97 persent van Namibiërs […]

Read More

Agterstand in skole-infrastruktuur in buurland aangespreek

Die Suid-Afrikaanse voorspraakgroep, Equal Education, verwelkom die Nasionale Tesourie se toekenning vir die uitbreiding van skole se infrastruktuur-agterstand. Die toelae verskaf geld aan die Departement van Basiese Onderwys om aandag te skenk aan skoolinfrastruktuurprobleme. Dit sou einde verlede maand eindig, maar sal nou vir nog drie boekjare verleng word. Die groep se woordvoerder, Jay-Dee Cyster, […]

Read More

Trump se verkragtingsaak het begin

Donald Trump se verhoor waar die skrywer E. Jean Carroll die voormalige Amerikaanse president in ‘n siviele regsgeding daarvan beskuldig dat hy haar in die middel-1990’s in ‘n afdelingswinkel se kleedkamer verkrag het, het begin. Die verhoor sal na verwagting tot twee weke duur. Dit is deel van baie regsgedinge en ondersoeke wat Trump, die […]

Read More

Nampol sê oor Okahandja-skietery

Die Namibiese polisie het meer inligting bekend gemaak oor die skietery op Okahandja. Die polisie in die hoofstad het op intelligensie gewerk en die vermeende rowers agtervolg. Hulle is gevang waar hulle ‘n dobbelhuis op Okahandja wou beroof… adjudant-offisier Silas Shipandeni van die Khomas-polisie het meer.  Shipandeni sê vuurwapens is in die voertuig gevind en die voertuig was nie gelisensieer […]

Read More

Vyf vermeende rowers dood in skietgeveg op Okahandja

Vyf vermeende rowers is op Okahandja doodgeskiet deur lede van die ernstige misdaadeenheid van die Namibiese polisie en lede van die Stadspolisie. Dit was die gevolg van ‘n mislukte poging om ‘n dobbelhuis in die hoofstad te beroof. Die rowers het gevlug en is deur lede van die mag agtervolg. Die skietery het blykbaar naby Piet’s Biltong op […]

Read More