Agterstand in skole-infrastruktuur in buurland aangespreek

Die Suid-Afrikaanse voorspraakgroep, Equal Education, verwelkom die Nasionale Tesourie se toekenning vir die uitbreiding van skole se infrastruktuur-agterstand. Die toelae verskaf geld aan die Departement van Basiese Onderwys om aandag te skenk aan skoolinfrastruktuurprobleme. Dit sou einde verlede maand eindig, maar sal nou vir nog drie boekjare verleng word. Die groep se woordvoerder, Jay-Dee Cyster, doen ‘n beroep op die ANC-regering om klaskamertekorte dringend op te los: