Nampol sê oor Okahandja-skietery

Die Namibiese polisie het meer inligting bekend gemaak oor die skietery op Okahandja. Die polisie in die hoofstad het op intelligensie gewerk en die vermeende rowers agtervolg. Hulle is gevang waar hulle ‘n dobbelhuis op Okahandja wou beroof… adjudant-offisier Silas Shipandeni van die Khomas-polisie het meer. 

Shipandeni sê vuurwapens is in die voertuig gevind en die voertuig was nie gelisensieer nie.