Twitter kry (dalk) nuwe hoof

Elon Musk sê hy het ‘n nuwe uitvoerende hoof vir Twitter gevind, maar het nie die persoon se naam bekend gemaak nie. Die Wall Street Journal het hoewel berig het dat Linda Yaccarino, uitvoerende hoof van Comcast NBCUniversal, in gesprek was vir die pos. In ‘n twiet sê Musk dat hy opgewonde is oor die nuwe uitvoerende hoof en dat sy oor ses week sal begin. Hy sê hy sal binne die […]

Read More

Djokovic sê Alcaraz is die man om te verslaan op klei

Die wêreld se nommer een, Novak Djokovic, het kommer oor sy elmboog besweer en sê hy voel goed. Die Serwiër begin sy veldtog om ‘n sewende Italiaanse Ope-titel in te palm, wanneer hy vanaand teen die Argentyn, Tomas Martin Etcheverry, kragte meet. Indien Djokovic en tweede gekeurde Carlos Alcaraz van Spanje na die eindstryd deurdring, sal dit die eerste keer wees dat […]

Read More

Regerings moet in verpleërs belê

Die Suid-Afrikaanse vakbond vir onderwys-, gesondheid- en verwante werkers, Nehawu, sê dit is noodsaaklik dat die ANC-regering in die verpleegkunde belê om die groot uitdagings in die gesondheidsorgstelsel aan te spreek. Dit is vandag Internasionale Dag vir Verpleegkundiges, onder die tema: Ons Verpleegkundiges, Ons Toekoms. Nehawu-woordvoerder, Lwazi Nkolonzi, sê die tema beklemtoon die kritieke behoefte […]

Read More

NamPower kry 8,97 persent verhoging

Die Elektrisiteitsbeheerraad het ‘n 8,97 persent verhoging aan NamPower toegestaan. Die maatskappy het ‘n tariefverhoging van 16,87 persent aangevra. Die uitvoerende hoof van die raad Robert Kahimise het die aankondiging gemaak.  NamPower het erge uitdagings in die vorige boekjaar beleef en met beurtkrag in die buurland, raak die koste van kragaankope ook duurder. Die maatskappy het ook meer as ‘n miljard Namibiese dollar wat […]

Read More

Handleiding vir gifstowwe, plaagdoders deur NLU bekend gestel

Die bevordering van veilige en verantwoordelike gebruik van gifstowwe en plaagdoders is nie net plaaslik belangrik nie, maar is wêreldwyd relevant. Die Namibiese Landbou-unie sê om wettig te wees, moet alle stowwe ’n Namibiese registrasienommer hê en moet die produk met ’n gestandaardiseerde Namibiese produketiket voorsien word. Die unie sê Namibië staan nie alleen met die noodlottige gevolge van onverantwoordelike […]

Read More

Groot skade aan VSA-SA verhouding aangerig

Die joernalis en ontleder van buitelandse beleid, Peter Fabricius, sê daar kan tasbare gevolge vir Suid-Afrika wees indien bewys word hy het wapens aan Rusland voorsien. Amerika se ambassadeur in Suid-Afrika, Reuben Brigety, sê hy is oortuig ‘n Russiese skip wat verlede Desember in Simonstad in Kaapstad vasgemeer het, het met ammunisie en wapens vertrek. Die […]

Read More

Sanksies teen LIV-spelers ingestel

Die DP World Tour het sanksies ingestel teen 26 spelers wat sonder toestemming aan die LIV Golf- en Asian Tour-toernooie deelgeneem het. Die sanksies is op individuele gevalle gebaseer en boetes wissel van 300 190 tot 24,01 miljoen Namibiese dollar vir elke oortreding, asook ‘n skorsing van tot agt toernooie. Spelers soos Lee Westwood en Ian Poulter het vroeër die maand […]

Read More

Ramaphosa sê oor die beëindiging van beurtkrag

President Cyril Ramaphosa sê die kwessie rondom die nasionale ramptoestand oor die kragkrisis was veronderstel om ‘n hulpmiddel te wees om die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, by te staan. Ramaphosa het vrae in die Parlement beantwoord en sê drie departemente, naamlik Elektrisiteit, Minerale Bronne en Openbare Ondernemings, werk nou saam om te verseker daar is tasbare maniere […]

Read More

Vreemde diefstalsaak wat N$6m uit ‘n motor beweer

‘n Vreemde diefstal het volgens wat berig word op Oshakati voorgekom. Die sakeman, Shamil Dirk, wat ‘n vervoermaatskappy het, is blykbaar van 6 miljoen Namibiese dollar in kontant, uit sy voertuig, by sy huis beroof. Daar word berig dat die diefstal tussen 30 en 31 Maart plaasgevind het en die Oshana-polisiewoordvoerder inspekteur Thomas Aiyambo sê die roof is nie bekend gemaak nie […]

Read More

VF+ sê Amerikaanse intelligensie is gesofistikeerd

Die Vryheidsfront Plus se leier, Pieter Groenewald, sê die beskuldigings dat Suid-Afrika wapens aan Rusland verkoop het, is baie ernstig. Amerika se ambassadeur in Suid-Afrika, Reuben Brigety, sê hy is oortuig ‘n Russiese skip wat verlede Desember in Simonstad in Kaapstad vasgemeer het, het met ammunisie en wapens vertrek. Groenewald sê Amerika se intelligensiediens is hoogs […]

Read More