DA waarsku oor oordeelsdag-koalisie tussen ANC, EFF en MK

Die DA vra kiesers om bedag te wees op die ernstige waarskuwing van ‘n moontlike oordeelsdag-koalisie tussen die ANC, die EFF en die uMkhonto we Sizwe-party. Die EFF-leier Julius Malema sê hy sal die ANC steun mits sy adjunkleier, Floyd Shivambu, die minister van Finansies word. Die DA-leier John Steenhuisen het herbevestig hulle sal die […]

Read More

Hongkong Sewes: Blitsbokke beïndruk

Die Blitsbokke het hulle goeie vertoning by die Hongkong-sewes vroeg vanoggend voortgesit met ‘n sterk 26-7-oorwinning oor Samoa. Hulle het Vrydag ook beïndruk deur Ierland met 22-17 en Spanje met 24-10 te klop. Hulle oorwinning oor Samoa vanoggend het hulle plek in die kwarteindstryd verder bevestig, hoewel die eerste twee oorwinnings die pad na die […]

Read More

Uiters bedrywige aand op Copps 94.1

Dit was ‘n bedrywige aand op Copps 94.1. Die span het te doen gehad met ‘n selfmoord, ‘n ernstige ongeluk, dronkbestuur en selfs vulgêre vroue by raserige shebeens. Francois Lottering was aan diens.

Read More

Nust-student sterf by Stad Windhoek tydens opleiding

Stad Windhoek sê ‘n student is tydens die praktiese komponent van nooddiensopleiding oorlede. In ‘n verklaring sê die munisipaliteit dat die 33-jarige manlikestudent, wat by Nust studeer, besig was met opleiding met betrekking tot beperkte ruimtes toe hy sy bewussyn verloor. Paramedici het gepoog om hom by te staan en hy is afgevoer Katutura-hospitaal toe […]

Read More

Kondoom tekorte in SA wek kommer

Die Treatment Action Campaign is bekommerd oor die dalende beskikbaarheid van kondome in die land. Die nasionale voorsitter van die TAC, Sibongile Tshabalala, dring by die Departement van Gesondheid aan om meer kondome beskikbaar te maak aangesien data toon dat kondome oor vyf jaar al hoe minder geword het. Tshabalala waarsku dat dit die jeug […]

Read More

New York ervaar seldsame 4,8 aardbewing

New York en stede aan die ooskus van die VSA evalueer tans die impak van ‘n seldsame aardbewing van 4,8 wat naby die stad van Lebanon in New Jersey plaasgevind het. Amptenare doen nou veiligheidsbeoordelings van infrastruktuur en terwyl skade nie groot is nie, is paaie gekraak en mure gebars. Minstens ses naskokke het voorgekom. […]

Read More

Wysig Veteranewet, vra ouer kinders van oorlogsveterane

Die Vereniging van Afhanklikes van Namibië se Veterane het ‘n petisie ingedien waarin die parlement versoek word om die Veteranewet te wysig om hulle te akkommodeer. Die groep was van plan om die petisie aan die Nasionale Vergadering se Speaker, Peter Katjavivi, te oorhandig, maar is na Zoo Park gerig, waar hulle die petisie voorgelees […]

Read More

Cosatu verwelkom nuwe wet op veldbrande

Cosatu sê hy verwelkom president Cyril Ramaphosa se ondertekening van die Wysigingswetsontwerp op Nasionale Veld- en Bosbrande. Die Wysigingswetsontwerp brei die vorming van brandbeskermingsverenigings uit, gee ‘n mandaat aan entiteite wat grond besit om aan te sluit, en verleen uitgebreide magte aan vredesbeamptes en tradisionele leiers. Die titel van die Wet is ook verander na […]

Read More

Alaska se lugredery kry byna N$3-miljard na Boeing-deurprobleem

Boeing het Alaska se lugredery byna drie-miljard Namibiese dollar betaal om te vergoed vir verliese vandat ‘n deurstopper uitgeblaas is terwyl die lugdiens se Vlug 1282 in die lug was. Die lugredery sê hy verwag nog uitbetalings. Boeing se vliegtuie het onlangs ‘n reeks probleme ondervind. Alle Boeing 737-9 Max-vliegtuie mag daarom nie vlieg nie. […]

Read More

Leeus slaggereed vir plek in Uitdaagbeker-kwarteindstryde

Rugby: Die Leeus vertrou dit is ‘n beter jaar na verskeie teleurstellende seisoene. Hulle spook sake uit vir ‘n plek in die top agt van die Verenigde Rugbykampioenskap en speel in die laaste 16 van die Uitdaagbeker. Die span van Johannesburg speel môre teen Benetton in Treviso en indien hulle sukses behaal, bly hulle in […]

Read More