ANC vol vertroue hy sal Wes-Kaap verower

Die ANC-woordvoerder Mahlengi Bhengu-Motsiri is vol vertroue oor die party se verkiesingsvooruitsigte in die Wes-Kaap. Peilings dui aan die ANC sal nie meer as 35-persent van die stemme in die Wes-Kaap kry nie, waar werkloosheid en misdaad hoog op die agenda is. Bhengu-Motsiri meen egter die steun van inwoners dui beslis op ‘n oorwinning: