Kondoom tekorte in SA wek kommer

Die Treatment Action Campaign is bekommerd oor die dalende beskikbaarheid van kondome in die land. Die nasionale voorsitter van die TAC, Sibongile Tshabalala, dring by die Departement van Gesondheid aan om meer kondome beskikbaar te maak aangesien data toon dat kondome oor vyf jaar al hoe minder geword het. Tshabalala waarsku dat dit die jeug aan MIV/VIGS en seksueel-oordraagbare siektes blootstel. Hy versoek ook die regering om alternatiewe voorkomende maatreels te tref: