Geslags-aktivis bevraagteken voedselsekuriteit vir vroue

Die Minister van Landbou, Water en Grondhervorming, Calle Schlettwein, het die ‘Strengthening Namibia’s food systems’-program van stapel gestuur. Japan het deur die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram sowat N$14,5 miljoen aan die program geskenk. Dit fokus op die versterking van Namibië se voedselstelsels om ná noodgevalle en siektes te herstel. Voedselsekuriteit is ‘n uitdaging in Namibië, […]

Read More

Repatriasievlugte vir Australiërs uit Indië

Die Australiese eerste minister Scott Morrison het aangekondig dat repatriasievlugte vir sy kwesbare burgers in Indië volgende week sal hervat. Sowat 900 burgers sal ontruim word. Dit volg na wydverspreide kritiek op ‘n omstrede verbod op vlugte uit Indië ná ‘n skerp styging in korona-gevalle in dié land. Die Australiese regering het selfs gedreig dat […]

Read More

NV se verhoor van LPM-leiers op 18 Mei

Die parlementêre staande komitee sal sy verslag oor die LPM-leiers Bernadus Swartbooi en Henry Seibeb aan die Nasionale Vergadering op 8 Junie voorlê. Die komitee sal op 18 Mei ‘n verhoor oor die kwessie skeduleer. Daartydens sal hulle bewyse van verskeie parlementariërs aanhoor wat op die drama-dag van 15 April tydens die Staatsrede teenwoordig was […]

Read More

Boulter hoor Dinsdag van borgtog

Die Britse miljardêr en moordbeskuldigde, Harvey Boulter, gaan eers volgende week Dinsdag hoor of hy op borgtog vrygelaat gaan word. Landdros Immanuel Udjombala het uitspraak voorbehou. Boulter, wat op ‘n moordklag op sy plaasbestuurder Gerhard van Wyk tereg staan, staar bykomende klagte in die gesig. Hy word ook van regsverydeling en die onwettige besit van […]

Read More

Keiser se kop gevind

Die marmer-kop van Rome se eerste keiser is in Isernia in die suid-sentrale streek van Italië ontdek. Keiser Augustus se 2 000 jaar oue kop het vermoedelik losgekom van ‘n standbeeld wat oorspronklik meer as 2 meter hoog was. Volgens berigte is dit van dieselfde marmer gemaak wat die beroemde Renaissance-kunstenaar Michelangelo verkies het om […]

Read More

Padnetwerk ondersteun ekonomiese groei

Die Adjunkminister van Werke en Vervoer Veikko Nekundi het weer beklemtoon hoe belangrik ‘n padnetwerk is vir die land se ekonomiese ontwikkeling. Hy voeg by dat die welstand van gemeenskappe ook staatmaak op goeie paaie wat op hulle beurt toegang na die gemeenskappe bied. Gesondheid en onderwys maak ook staat op toegang na gemeenskappe, veral […]

Read More

Psemas-eise word nie betaal nie – probleem met sisteem

Gesondheidspraktisyns se Psemas-eise word op hierdie stadium deur die sisteem afgekeer. Volgens Eben de Klerk van ISG Risk Services het die probleem op 1 Mei sy kop uitgesteek en daar is kommer oor eise wat tussen 2 tot 4 maande vat voor goedkeuring of afkeuring bekend gemaak word. Medici loop volgens De Klerk die risiko […]

Read More

Verre Suide gaan gebuk onder hondsdolheid

Boere in die verre Suide sê hondsdolheid kom op die oomblik voor op vlakke wat in meer as 3 generasies nie in die gebied ervaar is nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Rina Esterhuizen wat naby aan Ariamsvlei op plaas Fortuin boer het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat… En Dr Rainer Hassel, die bekende spesialis […]

Read More

Klein mosierol vandag, plaas geëis vir N$248 000

Daar was 47 aansoeke vir verstekvonnisse in die Mosiehof in die hoofstad waarvan 7 reël 108 aansoeke was. Kommersiële banke het 18 van die aansoeke gebring waarvan 4 reël 108 aansoeke was. Daar is 2 voertuie opgeëis en 8 huislenings. Die huislenings, ter waarde van 6,9 miljoen Namibiese doller het 248 000 doller uitstaande op […]

Read More

Hamilton geniet Verstappen-stryd

Mercedes se Formule Een-jaer, Lewis Hamilton, sê hy geniet dié seisoen se tweestryd met Max Verstappen van Red Bull. Die twee was die hoof-aanspraakmakers in die eerste drie wedrenne, met Hamilton wat tans met agt punte in die wêreldkampioenskap voorloop. Hy sê Verstappen het ‘n motor wat die kampioenskap kan wen, en ‘n span wat […]

Read More