Verre Suide gaan gebuk onder hondsdolheid

Boere in die verre Suide sê hondsdolheid kom op die oomblik voor op vlakke wat in meer as 3 generasies nie in die gebied ervaar is nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Rina Esterhuizen wat naby aan Ariamsvlei op plaas Fortuin boer het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…

En Dr Rainer Hassel, die bekende spesialis op hondsdolheid sê dit is nie werklik nuut nie, dit is net dat die virus nooit so ver Suid versprei het nie. Hy verduidelik.