Hamilton geniet Verstappen-stryd

Mercedes se Formule Een-jaer, Lewis Hamilton, sê hy geniet dié seisoen se tweestryd met Max Verstappen van Red Bull. Die twee was die hoof-aanspraakmakers in die eerste drie wedrenne, met Hamilton wat tans met agt punte in die wêreldkampioenskap voorloop. Hy sê Verstappen het ‘n motor wat die kampioenskap kan wen, en ‘n span wat vanjaar werklik ‘n kans staan: