Brittanje moet bystand aan die Oekraïne volhou

Die Britse minister van buitelandse sake vir Wallis, Simon Hart, sê die regering moet voortgaan om ondersteuning, beide geldelik en in wapentuig, aan die Oekraïne. Russiese magte fokus nou hul aanvalle op die suidelike grens van die land.

Read More

Skurftesiekte: Hou jul plekke skoon!

Daar is geen rede tot kommer oor die skurftesiekte wat op die oomblik by skole in die Ohangwena-streek uitgebreek het nie. Die adjunk gesondheidsminister, Ester Muinjangue sê die menslike jeukmyt veroorsaak die infeksie wat uiters ongemaklik, maar nie gevaarlik is nie. Die ministerie hou vandag ‘n persvergadering in die verband maar tot op hede is […]

Read More

Skurftesiekte: Hou jul plekke skoon!

Daar is geen rede tot kommer oor die skurftesiekte wat op die oomblik by skole in die Ohangwena-streek uitgebreek het nie. Die adjunk gesondheidsminister, Ester Muinjangue sê die menslike jeukmyt veroorsaak die infeksie wat uiters ongemaklik, maar nie gevaarlik is nie. Die ministerie hou vandag ‘n persvergadering in die verband maar tot op hede is […]

Read More

SA ook geteiken deur Russiese kuberkrakers

Dit het aan die lig gekom Suid-Afrika is een van omtrent 135 lande wat Amerika beweer deur Russiese regeringswerknemers geteiken is, as deel van twee reuse kuberkraak-veldtogte. Die doelwit was om energie-maatskappye en noodsaaklike infrastruktuur te ontwrig. Volgens Daily Maverick, het Eskom reageer op navrae oor die saak en gesê hy stry soos elke ander organisasie gereeld teen kuber-aanvalspogings. […]

Read More

Brandstof subsidies kos N$1,2 miljard in ’21

Plaaslike media berig dat die Nasionale Energiefonds 1,2 miljard Namibiese dollar verlede jaar verloor het met subsidies van die brandstofprys in die land. Volgens die fonds se direkteur Saima Neke was dit die koste van onderverhalings sowel as 72 miljoen dollar in vervoerkostes na landelike gebiede om hoër pryse in afgeleë plekke te verhoed. Simonis Storm het ook aan die einde van […]

Read More

Ses dood in skietery in Kalifornië, geen verdagtes nie

Die polisie in Sacramento in Amerika het die publiek gevra om met inligting na vore te kom oor die aanvallers in gister se massa-skietery in dié stad in Kalifornië. Ses mense is dood en 12 gewond toe talle aanvallers blykbaar lukraak begin skiet het. Die slagoffers is drie mans en drie vroue. Die stad se […]

Read More

Kenner verduidelik die ‘plus’ aan Kosmos

Kommentaar deur die Suid-Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr dat die plus in die LGBTQ+-afkorting vir die gay gemeenskap, soofiele, oftewel, dierlikheid verteenwoordig. Hofmeyr het in ‘n video op sosiale media, wat hy later verwyder het, skerp gereageer op Disney wat aangekondig het dat hy meer LGBTQ-karakters in sy stories sal inskryf. Die veteraan aktivis vir LGBTQ-regter […]

Read More

Ramaphosa sê ANC moet weer besin oor aanstelling van moordbeskuldigde

President Cyril Ramaphosa het afgevaardigdes op die party se konferensie in Mpumalanga gevra om na te dink oor hulle besluit om ‘n moordbeskuldigde tot provinsiale tesourier te verkies. Mandla Msibi staan tereg op aanklagte van moord en poging tot moord. Volgens die ANC se opsystaan-reël is hy nie toegelaat om die vergadering by te woon […]

Read More

Grootfontein-boerin se borgaansoek is vandag

Die borgaansoek van die Grootfontein-boerin, Magriete Wilhelm vind vandag in die Otavi-landdroshof plaas met haar moordsaak wat weer môre hervat. Die Suid-Afrikaanse vakbond Solidariteit, sowel as die Namibiese gemeenskap het fondse vir haar ingesamel om haar regskostes te betaal. Wilhelm, 65 jaar oud, is reeds op 16 Maart gearresteer na die dood van die 31-jarige […]

Read More

Covid sluit talle besighede, Khomas & Oshikoto kry swaarste

‘n Ontleding van die syfers wat deur die Namibiese Statistieke Agentskap bekend gemaak is toon dat uit 61 500 besighede wat aan die peiling deelgeneem het, het Covid veroorsaak dat 1 365 besighede gesluit het, waarvan 1 270 tydelik gesluit het en 95 het permanent hul deure gesluit. Oshikoto en Khomas het die hoogste hoeveelheid besighede wat gesluit het op net […]

Read More