Kenner verduidelik die ‘plus’ aan Kosmos

Kommentaar deur die Suid-Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr dat die plus in die LGBTQ+-afkorting vir die gay gemeenskap, soofiele, oftewel, dierlikheid verteenwoordig. Hofmeyr het in ‘n video op sosiale media, wat hy later verwyder het, skerp gereageer op Disney wat aangekondig het dat hy meer LGBTQ-karakters in sy stories sal inskryf. Die veteraan aktivis vir LGBTQ-regter Linda Baumann, het die plus aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.