Voëlgriep-stam wek groot kommer

Die dodelike H5N1-voëlgriepvirus het meer aggressief as ooit tevore in wilde voëls en seesoogdiere versprei sedert dit in 2022 in Suid-Amerika aangekom het. Dit verhoog die risiko dat dit in ‘n groter bedreiging vir mense kan ontwikkel. Van onmiddellike kommer is bewyse dat die siekte, eens grootliks beperk tot voëlspesies, blykbaar tussen soogdiere versprei. Hierdie […]

Read More

Withuis vra weer dat Hamas-gyselaars vrygelaat word

Die Withuis het weer ʼn beroep op Hamas gedoen om vroue, bejaardes en gewonde gyselaars vry te laat en ʼn tydelike skietstilstand in die konflik met Israel te aanvaar. Hamas sê hy sal slegs ʼn ooreenkoms aanvaar wat gebaseer is op ʼn permanente skietstilstand, die beëindiging van die oorlog en dat Israelse soldate uit Gaza […]

Read More

Parlement bevestig staatsrede môre

Terwyl die Presidensie steeds doodstil is oor die staatsrede het die Nasionale Vergadering bevestig dat president Nangolo Mbumba, wat tans in Botswana is vir ‘n gedenkdiens vir wyle Hage Geingob, wel môre middag die staatsrede in die parlement sal lewer. Die Nasionale Vergadering se inligtingsbeampte George Sanzila…

Read More

Swakara-veiling toon verbetering, herstel

Die Swakara-veiling het met groot sukses by Saga Furs in Helsinki, Finland plaasgevind. Dit kom ná die ineenstorting van die mark vir pelse laat in 2020. Namibiese produsente het uiters groot uitdagings was genoodsaak om die vleismark te betree. Jaco van Zyl die bestuurder by Swakara het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Erongo-polisie behaal sukses teen dwelms

Die Erongo-polisie sê hy het laat Dinsdagaand een persoon is in hegtenis geneem by in huis in Sam Nujoma-rylaan. Daar is beslag gelê op 80 Mandrax-tablette en 1,336 kilogram skunk-dagga. Die waarde word op 76 400 Namibiese dollar beraam. ‘n Namibiese vrou, 28, is gearresteer en haar makker, ‘n man, het gevlug. In nog ‘n beslaglegging is […]

Read More

Sensus: Miljoene bestee, data is uiters belangrik

Daar is 706 miljoen Namibiese dollar in verlede jaar se begroting vir die 2023-sensus begroot. Die sensus, wat reeds met twee jaar vertraag was, is uiters belangrik vir beplanning. Die sensus bestuurder by die Namibiese Statistieke-agentskap dr. Isak Neema het die besteding so uiteengesit. Intussen het die eerste minister, dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila verduidelik hoe die […]

Read More

Orano-aanleg eers afgeskakel

Die Swakopmund-munisipaliteit waarsku inwoners om water uiters spaarsamig te gebruik omdat die Orano-ontsoutingsaanleg afgeskakel is as gevolg van ‘n swael-uitbreking. Die tipe uitbreking kom voor wanneer groot hoeveelhede fitoplankton doodgaan en na die seebodem sink en afgebreek word deur middel van ‘n anaërobiese proses voltooi. Swael word om die manier vrygestel. Die munisipaliteit sê hy […]

Read More

Namibiërs is besig, bevolking styg skerp

Die bevolking in Namibië het 3 022 401 bereik en bestaan uit 1 548 177 vroue en 1 474 224 mans. In die algemeen maak vroue 51,2 persent van die bevolking uit en mans 48,8 persent. Teen die huidige groei-tempo sal die bevolking van Namibië teen die jaar 2050 meer as 6 miljoen wees. Alex […]

Read More

Bankhoof waarsku teen lenings met hulpbronne as kollateraal

Die hoof van die Afrika-ontwikkelingsbak Akinwumi Adesina het Afrika-lande aangemoedig om ‘n einde te maak aan natuurlike hulpbron-gesteunde lenings. Hy sê sulke lenings is sleg omdat jy nie ‘n prys op ‘n bron in die grond kan plaas nie. Die koppeling van toekomstige inkomste uit natuurlike hulpbron-uitvoere aan leningsuitbetalings word dikwels voorgehou as ‘n manier […]

Read More

Brittanje wil betaal vir migrante om self Rwanda toe te gaan

Migrante wat asiel in die Verenigde Koninkryk geweier word, sal duisende pond aangebied word om na Rwanda te gaan. Volgens The Times is die nuwe hervestigingskema ontwikkel om migrante te verwyder wat geen wettige reg het om die VK te bly nie, maar wat nie na hulle tuisland kan terugkeer nie. Dit is gemik op […]

Read More