Swakara-veiling toon verbetering, herstel

Die Swakara-veiling het met groot sukses by Saga Furs in Helsinki, Finland plaasgevind. Dit kom ná die ineenstorting van die mark vir pelse laat in 2020. Namibiese produsente het uiters groot uitdagings was genoodsaak om die vleismark te betree. Jaco van Zyl die bestuurder by Swakara het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.