Onderhandelings terwyl vragmotorbestuurders in SA dreig om te staak

Die Truckers Association of South Africa wil met vragmotorbestuurders onderhandel om ‘n dreigende staking af te weer. Die bestuurders betoog oor buitelandse bestuurders en laaistelsels. Vorige stakings het ernstige ontwrigting op ekonomiese roetes veroorsaak. Volgens die All Truck Drivers-forum kon die regering se taakspan nie die bestuurders se besware uit die weg ruim nie. Die […]

Read More

89 dood in Keniaanse Jesus-hongersnood

Die dodetal onder volgelinge van ’n Keniaanse sekte wat geglo het dat hulle hemel toe sou gaan as hulle ophou eet en sterf, het tot 89 gestyg. Die dodetal het die afgelope dae geleidelik gestyg namate owerhede opgrawings uitgevoer het in ‘n 320-hektaar gebied van die Shakahola-woud in die ooste van Kenia waar die selfverklaarde […]

Read More

Verhoor van Enyobeni-taverne uitgestel

Die verhoor van die eienaars van die Enyobeni-taverne in die Oos-Kaap, waar 21 tieners in Junie verlede jaar dood is, is tot die 23ste van volgende maand uitgestel. Siyakhangela en Vuyokazi Ndevu het in die Landdroshof in Oos-Londen verskyn op aanklag van die verkoop van drank aan minderjariges en oortreding van die Drankwet. Beurtkrag het […]

Read More

Namcor soek steeds na plaasvervanger vir Mulunga

Namcor se soektog vir ‘n tussentydse besturende direkteur duur voort nadat onderhandelings met Lionel Matthews op ‘n dooiepunt uitgeloop het. Matthews se besprekings met die nasionale oliemaatskappy was omstrede met talle wat meen daar was te veel voorvalle van konflik van belange. Paulo Coelho, Namcor se woordvoerder sê hulle hoof van besigheidstrategie, Shiwana Ndeunyema sal […]

Read More

Kaapstad bestee miljoene op sekuriteit

Die Stad Kaapstad se direktoraat vir veiligheid en sekuriteit sê hy het bykans ‘n vyfde van sy voorgestelde begroting vir die huidige finansiële jaar opsy gesit vir die aankoop van meer tegnologie om beter misdaad regoor die metro te kan beveg. Meer as 80 miljoen Suid-Afrikaanse rand van die direktoraat se 432 miljoen rand begroting […]

Read More

Oorbevissing kry aandag in Turkye

Omgewingskenners werk daaraan om die spoed van oorbevissing te verminder in Gökovabaai in Turkye, wat beskou word as die wêreld se mees oorbeviste see. Omgewingskenners sê onwettige visvang en klimaatsverandering het die mariene ekostelsel geskend. Die stigter van die Mediterreense Bewaringsvereniging, Zafer Kizilkaya, sê die inheemse visgetalle het broeiplekke vir sandhaaie uitgedun en bedreig die […]

Read More

Le Roux verlaat Toyota Verblitz, sê nie waarheen hy gaan nie

Die Wêreldbekerwenner-Springbok-heelagter Willie le Roux verlaat Toyota Verblitz, maar sê nie waarheen hy gaan nie. Hy het hom in 2019 by die Japanse klub aangesluit, dieselfde jaar dat Suid-Afrika die Wêreldbeker in die Asiatiese land gewen het. Le Roux sê op sosiale media dit was ‘n epiese vier jaar en hy waardeer die geleentheid om […]

Read More

Justice for Animals hou fondsinsameling

Die plaaslike Justice for Animals-veldtog wat daarna streef om die diere-welsynswette te verander, sal op 3 Junie ‘n byeenkoms in die hoofstad aanbied. Die dryfveer agter die Justice for Animals se doelwit is die bevordering van dierewelsyn en hul regte deur die regstelsel. Op die dag van die geleentheid sal daar talle aktiwiteite, stalletjies en […]

Read More

Nasionale pensioenfonds word met kenners bespreek

Die Namibiese arbeidsministerie, in samewerking met die Maatskaplike Voorsorgkommissie, werk op die oomblik die besonderhede van ‘n moontlike nasionale pensioenfonds uit. Volgens die minister, Utoni Nujoma, was die eerste konsepdokument wat deur die kommissie saamgestel is, onaanvaarbaar omdat nie kruissubsidiëring was nie en dus het hoër-inkomste individue nie lae-inkomste individue gedra nie. Die twee konsepdokument […]

Read More

McHenry looi Swapo oor S&T-besteding en algemene vermorsing

Die leier van die amptelike opposisie, McHenry Venaani van die PDM, het uitgevaar teenoor die Swapo-regering se besteding op sogenaamde S&T vir regeringsamptenare om ondersoek in te stel by verskeie aangeleenthede. Hy het melding gemaak van die fondse wat bestee is op efundja-bystand en die ondersoek wat ingestel moes word en tog, was daar geen […]

Read More