Herskeppende landbou dalk nie die oplossing – studie

Nuwe navorsing toon herskeppende landbou is dalk nie die oplossing wat die wêreldwye voedselstelsel nodig het nie. Dit volg ondanks ontwikkelde lande wat herskeppende landbou aanmoedig om ekologiese prosesse, insluitend water- en koolstof-siklusse, te verbeter. Terwyl herskeppende landbou grond-gesondheid kan verbeter, kan dit nie kwessies soos maatskaplike geregtigheid, grondregte en voedselsekerheid verseker nie. Die studie […]

Read More

Rugby: Ierland kraai tans koning

Rugby: Ierland kraai tans koning. Hulle is nommer een op die wêreldranglys en Leinster speel volgende naweek in die eindstryd van die Kampioenebeker teen die verdedigende kampioen, La Rochelle. Daar is ook drie Ierse spanne in Saterdag se halfeindronde van die Verenigde Rugbykampioenskap. Leinster het die groepfase van die VRK oorheers en speel teen Munster, […]

Read More

So lyk die Noordwes se leeubevolking

Die nasionale konferensie oor mens-dier-konflik is in sy tweede dag. Die konflik word as een van die grootste bedreigings vir bewaringsdoelwitte in die land geag en kos die regering miljoene in vergoeding terwyl nie-regeringsorganisasies oor duur betaal vir maatreëls wat dit verhoed. Leeus en olifante kry die meeste aandag terwyl leeus die meeste blameer word […]

Read More

Suide se beurt vir gratis regsadvies

Die Prokureursorde, in samewerking met die Kantoor van die Ombudsman, bied vanmiddag ‘n gratis regsadviesdag in Keetmanshoop WK Rover-saal aan. Dit duure tot ses-uur namiddag. Môremiddag is dit Mariental se beurt by die Persianersaal. Die Prokureursorde sal gratis regsadvies gee oor testamente en boedels, gesinsgeweld, egskeidings, arbeidsaangeleenthede en ander regsverwante kwessies. Aurelia David, skakelbeampte by […]

Read More

Eskom skep paneel om staatskapingverslag te hersien

Eskom se raad sê hy is besig om ‘n onafhanklike paneel aan te stel om die werk van sy interne staatskaping- en korrupsie-taakspan te hersien. Dit is in reaksie op die voormalige uitvoerende hoof, André de Ruyter, se omvattende bewerings van korrupsie, diefstal en sabotasie by die kragvoorsiener. Die raadsvoorsitter, Mpho Makwana, sê die paneel […]

Read More

Keniaanse sekteleier borg geweier

’n Keniaanse hof het borgtog vir die kultusleier Paul Mackenzie geweier. Mackenzie word daarvan verdink dat hy sy volgelinge beveel het om hul kinders en hulself uit te honger. Sy aanhouding met 30 dae verleng. Intussen het die dodetal tot 145 gestyg en owerhede soek steeds na oorskot in vlak grafte wat deur ‘n woud versprei […]

Read More

Vragvervoer is herstel op Hosea Kutako

Vragvervoer by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe het weer hervat na daar ‘n verbod was as gevolg van sertifisering. Vervoerders het miljoene verloor in die afgelope maand omdat vrag deur Johannesburg herlei moes word. Maar, daar is nog uitdagings met die skandeerders, soos die Lughawensmaatskappy se uitvoerende hoof Bisey /Uirab verduidelik.

Read More

Jou kosmandjie is met soveel duurder in April…

Die Namibiese Statistieke-agentskap sê voedsel en nie-alkoholiese drankies het 16,5 persent aan die verbruikersmandjie bygedra. Brood en grane het met 19,8 persent gestyg gedurende April met vrugte wat 28,5 persent duurder was. Groente is op met 15,2 persent terwyl suiker en suikerprodukte 10,9 persent duurder geword het. Olies en vette was 10,7 persent duurder met […]

Read More

Plaaslike inhoud in olie en gas word deur ministerie bespreek

Die Namibiese ministerie van myne en energie is tans besig met ‘n werkswinkel beleid wat plaaslike inhoud in die sektor sal bevorder. Die doelwit van die byeenkoms is om te verseker dat plaaslike besighede en rolspelers geïntegreer word in die gas- en olie-waardeketting. Die minister, Tom Alweendo sê daar moet aandag geskenk word aand die […]

Read More

Seibeb blameer weer vir Swapo vir Suide se kragskuld

Henny Seibeb van die LPM-party sê NamPower teiken Hardap en Karas met sy dreigemente oor beurtkrag. Talle dorpsrade in die Suide, sowel as die Karas-streeksraad, is ingesluit by die maatskappy se lys van debiteure, nes verlede jaar toe NamPower dieselfde stappe aangekondig het. En nes verlede jaar, blameer die party die vorige bedeling, Swapo, by […]

Read More