Suide se beurt vir gratis regsadvies

Die Prokureursorde, in samewerking met die Kantoor van die Ombudsman, bied vanmiddag ‘n gratis regsadviesdag in Keetmanshoop WK Rover-saal aan. Dit duure tot ses-uur namiddag. Môremiddag is dit Mariental se beurt by die Persianersaal. Die Prokureursorde sal gratis regsadvies gee oor testamente en boedels, gesinsgeweld, egskeidings, arbeidsaangeleenthede en ander regsverwante kwessies. Aurelia David, skakelbeampte by die ombud se kantoor het meer.