Nafau-vakbond kan nie rekenskap gee oor N$20m nie

Plaaslike media berig dat die Swapo-vakbond Nafau, wat hom beywer vir voedsel- en geallieerde werkers en 15 000 lede het, nie rekenskap kan gee oor 20 miljoen Namibiese dollar nie, insluitend 7 miljoen dollar in lede-fooie. Die firma, Saunderson & Co., het die oudit uitgevoer vir die vakbond, wat ook vertraag is en vir die […]

Read More

Klankopname toon Trump het geweet hy moes nie dokumente gehad het nie

Berigte uit die VSA lui dat federale aanklaers ‘n 2021-klankopname het van voormalige President Donald Trump wat erken hy het ‘n geklassifiseerde Pentagon-dokument gehou oor ‘n moontlike aanval op Iran nadat hy die Withuis verlaat het. Die opname wys volgens die berigte dat Trump, wat die Republikeinse presidensiële benoeming in 2024 soek, verstaan het dat […]

Read More

Steenhuisen sê Wes-Kaap het minste armoede, werkloosheid

Die leier van die DA, John Steenhuisen, beweer die Wes-Kaap het die laagste koerse vir werkloosheid en armoede. Hy het in die Nasionale Vergadering gepraat tydens die debat oor die Presidensie se begrotingspos. Steenhuisen het aan die Parlement gesê sy party het die regte idees om Suid-Afrika reg te ruk, maar beskik nie oor die […]

Read More

Windhoek het uiteindelik ‘n baas, na amper drie jaar

Stad Windhoek het uiteindelik ‘n hoof uitvoerende beampte – die eerste vaste aanstelling sedert November 2020 toe Robert Kahimise die pos verlaat het. Na ‘n chaotiese en kontroversiële werwingsproses, is Moses Matyayi aangewys as die nuwe hoof uitvoerende beampte vir Stad Windhoek na die Paaie-owerheid se hoof, en eerste keuse op die kortlys, Conrad Lutombi […]

Read More

Eskom is ‘n finansiële swart gat

Die DA sê die finansiële dreinering by Eskom gaan voort ten spyte van ‘n 9,61 persent verhoging en Nasionale Tesourie se reddingsboei van 21,9 miljard Suid-Afrikaanse rand. Die kragverskaffer het die afgelope boekjaar ‘n verlies van 21,2 miljard rand getoon wat sy grootste ooit is. Eskom het ‘n kleiner as verwagte inkomste gehad en meer […]

Read More

Mexikaanse president wil vredesooreenkoms met kartelle hê

Mexiko se President Andrés Manuel López Obrador sê hy sal ‘n vredesooreenkoms met die land se magtigste kartelle ondersteun in ‘n poging om die bloedvergieting te stop. Volgens berigte het meer as 100 000 mense sedert 1964 in Mexiko verdwyn, die meeste van hulle die afgelope 15 jaar sedert die regering se oorlog teen kartelle […]

Read More

Al Pacino word pappa, op 83

Die Hollywood-akteur Al Pacino gaan op 83-jarige ouderdom die vierde keer pa word. Sy 29-jarige vriendin, Noor Alfallah wat in 2017 met die musikant Mick Jagger uitgegaan het, is agt maande swanger. Pacino het reeds drie kinders – twee by Beverly D’Angelo en een by Jan Tarrant. Hy is veral bekend vir sy rolle in […]

Read More

Nored en Suide-dorpe skuld nog vir NamPower

NamPower, wat meer as ‘n miljard Namibiese dollar deur sy wanbetalende kliënte geskuld word, het weer sy kliënte herinner om hul uitstaande rekeninge te betaal. Die kragvoorsiener sê in ‘n kennisgewing indien uitstaande rekeninge nie vandag vereffen word nie, gaan beurtkrag steeds in fases vanaf 5 Junie teen hulle begin. Cenored Okahandja, die Karas-streeksraad, die […]

Read More

Moses Matyayi is Windhoek se nuwe uitvoerende hoof

Stad Windhoek se burgemeester Joseph Uapingene het die aanstelling van Moses Matyayi aangekondig as die nuwe hoof uitvoerende beampte vir die stad, effektief vanaf 1 Augustus 2023. Tans is Matyayi die uitvoerende hoof van die Otjiwarongo-munisipaliteit. Die munisipale raad van Stad Windhoek hou tans sy maandelikse gewone vergadering.  

Read More

Inligting- en kommunikasieregte in Afrika onder die loep

Die Inligting- en Kommunikasieregte in Afrika-konferensie vind in die hoofstad plaas. Die drie daagse konferensie word deur meer as 40 deelnemers uit 16 lande bygewoon. Die streeks-konferensie poog om by te dra tot deurlopende pogings om die groot uitdagings wat digitale regte, toegang tot inligting, vryheid van spraak en media in Afrika raak, te bekamp. […]

Read More