Zambiese polisiehoof loof Shikongo

Die 28ste algemene jaarvergadering van SAOG-streek se polisiehoofde se Interstaatlike Verdedigings- en Veiligheidskomitee is tans in Swakopmund aan die gang. Die Namibiese polisiehoof, luitenant-generaal Joseph Shikongo en die huidige voorsitter het sy bewind oorhandig aan die Zambiese polisiehoof, inspekteur-generaal Graphael Musamba. Hy het tydens sy aanvaardingstoespraak Shikongo vir sy leierskap bedank.

Read More

Skoor bekommerd oor Eskom-bestuurskrisis

Die Suid-Afrikaanse parlement se staande komitee oor openbare rekeninge het kommer uitgespreek oor ‘n bestuurskrisis by Eskom. Die voorsitter, Mkhuleko Hlengwa, beklemtoon die belangrikheid daarvan om aandag te gee aan kwessies by individuele kragstasies om die nutsdiens se bedrywighede te herstel. Skoor het ‘n toesighoudende besoek aan Eskom gebring waar korrupsie en onderpresterende kragstasies verdere […]

Read More

Soektog na Titan duur voort ondanks uitgeputte suurstof

‘n Multi-nasionale soekspan wat die sogenaamde middernag-sone van die Noord-Atlantiese seebodem deurkruis op soek na die vermiste Titan-duikboot, sê hulle bly honderd persent gefokus op soek- en redding. Dit is ondanks die feit dat die beskikbare suurstof vir die vyf passasiers aan boord van die Titan so te sê uitgeput is. Die soekspan sê daar […]

Read More

Praatjie oor ietermagô in hoofstad aangebied

Die Ietermagô-bewaring- en Navorsing-stigting sal ‘n praatjie by die Namibiese Wetenskaplike vereniging op 28 Junie om sewe-uur die aand aanbied. Tobias Kambongi, ‘n navorser by die stigting sal die kennis en oortuigings van verskeie etniese groepe in Namibië oor die ietermago bespreek. Ietermagôs is die mees gesmokkelde soogdier ter wêreld en bewusmaking moet gedoen word […]

Read More

Saara: Helfte van Namibiërs leef in armoede

Die Nasionale Beplanningskommissie is tans in die proses om die sesde Nasionale Ontwikkelingsplan, NDP6, op te stel. Dit sal die laaste lang termynplan vir Visie 2030, wees. Die kommissie sal dan met wyer nasionale konsultasies begin wat kort na die bekendstelling sal volg. Die tema is “Versterk ekonomiese herstel, inklusiwiteit en veerkragtigheid om kwaliteit en […]

Read More

N$4 miljard se vis in eerste kwartaal uitgevoer

Namibië se beheerde landbouprodusie wat gedurende die eerste kwartaal van vanjaar aangeteken is, was 2 095 ton, hoër in vergelyking met 1 939 ton wat in die ooreenstemmende kwartaal van 2022 geregistreer is. Volgens die Namibiese Statistieke-agentskap het mielies het die hoogste volumes van 1 293 ton getoon, ‘n aandeel van 61,7 persent. Visprodukte het […]

Read More

DA vra antwoorde oor chaotiese Pole-‘plesiertog’

Die DA wil hê die hoof van die Presidensiële Beskermingsdienste, Wally Rhoode, moet aanspreeklik gehou word vir wat hy beskryf as die chaotiese plesiertog na die lughawe van Warskou in Pole. Meer as ʼn honderd veiligheidspersoneel en joernaliste is toegang geweier weens verkeerde wapenpermitte. Die groep het President Cyril Ramaphosa op sy vredesending na Oekraïne […]

Read More

VN-gesant in Afghanistan bekommerd oor vroueregte

Die Verenigde Nasies se gesant in Afghanistan sê dit is bykans onmoontlik vir die internasionale gemeenskap om die Taliban-regering te erken, terwyl vroueregte beperk word. Die Taliban het in Augustus 2021 beheer oor die land oorgeneem. Vroueregte is drasties ingeperk. Vroue kan onder meer nie hoërskool of universiteit toe gaan nie. Die gesant, Roza Ontunbayeva, […]

Read More

DA: Lesufi se projek ‘n kaderontplooiing-skema

Die DA in Gauteng sê dit word baie duidelik dat premier Panyaza Lesufi se Nasi iSpani-werkinisiatief niks meer as ‘n kaderontplooiing-skema is nie. Die provinsiale regering het sowat 8 000 nuwe werkgeleenthede vir die jeug adverteer en nog6 000 sal volgende maand adverteer word. Die DA-lid, Solly Msimanga, sê een van die mees kommerwekkende aspekte […]

Read More

Namibiese ekonomie groei met 5% in eerste kwartaal

Die Namibiese ekonomie het in reële terme ‘n groei van 5 persent gedurende die eerste kwartaal van vanjaar getoon, ‘n stadige groei in vergelyking met ‘n groei van 7,3 persent in die ooreenstemmende kwartaal van 2022. Volgens die Namibiese Statistieke-agentskap het die ekonomie in ‘n positiewe trajek voortgegaan vir agt opeenvolgende kwartale. Die sektore van […]

Read More