Steenhuisen sê Wes-Kaap het minste armoede, werkloosheid

Die leier van die DA, John Steenhuisen, beweer die Wes-Kaap het die laagste koerse vir werkloosheid en armoede. Hy het in die Nasionale Vergadering gepraat tydens die debat oor die Presidensie se begrotingspos. Steenhuisen het aan die Parlement gesê sy party het die regte idees om Suid-Afrika reg te ruk, maar beskik nie oor die mag om dit te doen nie. Hy het as ʼn voorbeeld verwys na munisipaliteite onder DA-bestuur wat gedy onder sy party se leierskap: