Skrapping van e-tol oorwinning vir werkersklas

Die vakbondfederasie Saftu sê die skrapping van die e-tolstelsel is ʼn oorwinning vir die werkersklas en Gautengse motoriste in die algemeen wat van meet af teen die stelsel geveg het. Motoriste moet steeds hulle bestaande e-tolrekeninge betaal al word die stelsel môre afgeskakel. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê hulle moedig motoriste aan om nie […]

Read More

Stella Assange verwelkom Biden se oorweging van haar man se vervolging

Julian Assange se vrou Stella sê dit is ‘n goeie teken dat die Amerikaanse president Joe Biden dit oorweeg om die WikiLeaks-stigter se vervolging te laat vaar, vyf jaar na sy arrestasie en aanhouding. Australië se parlement het in Februarie ’n mosie met die premier se steun goedgekeur waarin gevra word dat die regsage rondom […]

Read More

EU verwyder twee Russe van sanksielys

Die Europese Geregshof het twee Russiese sakelui verwyder van die EU-sanksieslys. Hy sê die redes waarom hulle op die lys is, is nie goed gesubstansieer nie. Die miljardêrs Mikhail Fridman en Petr Aven is aan sanksies onderwerp na Moskou se inval in Oekraïne in Februarie 2022. Hulle fondse en bronne is bevries. Die hof het […]

Read More

‘Bitcoin te wissalvallig om goeie belegging te wees’

Bitcoin bly aanloklik vir beleggers en verhandel op die oomblik teen net meer as 70 500 Amerikaanse dollar maar, is dit ‘n veilige belegging. Die ekonoom Arney Tjaronda, ‘n navorser by die makelaarsfirma Simonis Storm sê die kommoditeit is te wisselvallig om as veilige belegging bestem te word.

Read More

Hardap-produsent gesels oor water-uitdagings

Kosmos 94.1 Nuus slaag nie daarin om die hoof van NamWater te bereik vir die jongste oor die moontlike sluiting van die besproeiing vanuit Hardapdam nie. Volgens ‘n mielieprodusent by die skema, was daar invloei en die dam is tans 13 persent vol, wat 38,4 miljoen kubieke meter water verteenwoordig. Terwyl daar verlede week 2,3 […]

Read More

Coenie-hulle wag nou nog om te hoor van borg

Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove sal eers op 18 April uitvind of hulle borg sal kry of nie. Die twee het reeds op 2 April argumente gelewer in hulle formele borgaansoek wat oorspronklik op 20 Maart aangehoor sou word, maar uitspraak is steeds tot volgende Donderdag uitgestel. Botha en sy vrou, van CBI […]

Read More

Wat Swapo doen is vieslik – IPC

Reaksie word ontvang op die minister van internasionale betrekkinge Peya Mushelenga wat die spesiale gesante van die EU en Duitsland ontbied het na hulle met die IPC-leier Panduleni Itula vergader het. Die party se nasionale voorsitter Brian Black sê dit is bewys van die verval van die regerende party.

Read More

Nuwe permitte vir lewendehawe-uitvoere na Suid-Afrika

Die Suid-Afrikaanse landboudepartement het ‘n riglyn uitgereik wat goedkeuring vereis vir die in- en uitvoer van lewende hawe. Die versterking van voldoening wil dierehandel meer doeltreffend reguleer. In- en uitvoerders moet vir goedkeuring aansoek doen onder die Wet op Diereverbetering, wat vorige permitte vervang. Uitsonderings sluit in wild, wilde diere, katte, voëls en visse, wat […]

Read More

Biomassa-aanleg is presies op die regte tyd – Uerikua

Die Biomassa Nywerheidspark is in aanbou noord van Otjiwarongo. Die biomassa-projek van 93 hektaar, waar tonne houtskyfies, houtskool, houtskoolbrikette, biobrandstof en bio-houtskool vervaardig sal word, is ‘n vennootskap tussen die Otjiwarongo munisipaliteit en die Duitse regering. Die goewerneur van Otjozondjupa, James Uerikua, sê die voltooiing van die biomassaprojek sal help om ontwikkelingshindernisse soos droogte aan […]

Read More

DA oorweeg opsies na ondersoek na speaker afgelas is

Die DA oorweeg sy opsies nadat die Parlementêre Komitee oor Magte en Voorregte besluit het om nie voort te gaan met die ondersoek na die gewese speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, nie. Dit hou verband met haar rol in die parlementêre sekretaris, Xolile George, se salarisverhoging van 70-persent kort na sy aanstelling. Die […]

Read More