Wat Swapo doen is vieslik – IPC

Reaksie word ontvang op die minister van internasionale betrekkinge Peya Mushelenga wat die spesiale gesante van die EU en Duitsland ontbied het na hulle met die IPC-leier Panduleni Itula vergader het. Die party se nasionale voorsitter Brian Black sê dit is bewys van die verval van die regerende party.