Vermeende Kaapse brandstigter in die hof

‘n Man sal vandag in die Landdroshof in Kaapstad verskyn op ‘n aanklag van brandstigting nadat hy na bewering ‘n vuur onbewaak gelaat het in die Tafelberg Nasionale Park. Dit het gelei tot hierdie week se verwoestende brande. Die brand is nou grotendeels onder beheer en brandbestrydingspogings is op Deer Park en die Disapark-torings in […]

Read More

Volledige inligting oor BBP-man en fietsongeluk

Meer inligting is bekend oor die noodlottige ongeluk op die Westelike Verbypad naby Katutura. Die ongeluk het net na 12-uur gisteroggend plaasgevind toe ‘n lid van die BBP Direktoraat, wat op pad was om aan te sluit by die motorkade van die president, het ‘n voetganger getref. Die voetganger is oorlede op die toneel en […]

Read More

Bedrieër in hof aan die kus

‘n 36-jarige man is in Walvisbaai in hegtenis geneem op klagte van afpersing en homself onwettig voordoen as ‘n polisiebeampte. Luidens berigte het die verdagte tussen Maart en April vanjaar Angolese burgers met deportasie gedreig. Die mans het volgens die polisie lugtyd op die straat verkoop en die verdagte het geld en lugtyd by hulle […]

Read More

Cheetahs maak vir eers slaggate toe

Cheetahs-rugbyspelers het hulle moordende oefen-skedule ‘n bietjie opsy geskuif om deel te neem aan die Cheetahs vir Verandering-skoonmaakveldtog wat Hoofafrigter Hawies Fourie van stapel gestuur het. Die spelers het by AfriForum aangesluit om slaggate in Mangaung in die Vrystaat te vul en het 550 kilogram teer gebruik om paaie in Gardenia-park te herstel. Hulle het […]

Read More

Stap saam vir Swartbooi en Seibeb

Die Grondlose Mense Beweging het sy lede en ondersteuners aangemoedig om môre by hulle aan te sluit vir ‘n protesoptrede ter ondersteuning van die party-leiers Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb. Dit volg na berigte dat die polisie wel ‘n klag van hoogverraad ondersoek. Joyce Muzengua, die Woordvoerder van die LPM het met Kosmos 94.1 Nuus […]

Read More

Lekker krieket die naweek

Die Castle Lite krieket reeks teen Suid-Afrika A skop op 23 April by Wanderers in die hoofstad af. Die Eagles is op die oomblik hard besig om voor te berei vir die T-20 Wêreldbeker wat in Oktober plaasvind. Die President van Krieket Namibië, Rudi van Vuuren…

Read More

Indiese variant ook in Israel

Israel sê hy het 8 gevalle van die Indiese variant van Covid-19 aangemeld maar sê die Pfizer entstof is steeds gedeeltelik effektief daarteen. Die land se gesondheid owerhede het aangekondig dat verdere ondersoek ingestel word en dat toetse met entstowwe voortgaan. Brittanje en Ierland het ook aangekondig dat die variant teenwoordig is maar het geen […]

Read More

Uefa is boos oor Superliga

Brittanje se sekretaris van Kultuursake, Oliver Dowden, het op aandrang van Britse sokkerondersteuners begin om sokker in dié land te hersien. Dit volg na die besluit van 12 Europese spanne om ‘n nuwe Superliga tot stand te bring. Die Britse klubs wat die nuwe Superliga ondersteun, sluit in Manchester City, Manchester United, Arsenal, Chelsea, Liverpool […]

Read More

Toyota en groen waterstof – not baie ver

Toyota Suid-Afrika sê daar is nog geen tydsraamwerk vir die beoogde loodsprojek om in samewerking met Sasol groen waterstof op ‘n spesifieke roete te gebruik nie. Die twee maatskappye het onlangs ‘n vennootskap aangegaan om ‘n projek te ontwikkel wat een van Suid-Afrika se belangrikste vragroetes, soos die N-3 tussen Johannesburg en Durban, te gebruik […]

Read More

Dinge het goed verloop met gesprek met polisie

‘n Polisie afvaardiging het oor die naweek boere van in die Omitara gebied ontmoet om te gesels oor uitdagings met misdaad, veral veediefstal. Die geleentheid is op Marina Lamprecht se plaas Rooikraal gehou en is die derde vergadering tussen owerhede en boere. Die polisie se afvaardiging is gelei deur Generaal-Majoor Joseph Shikongo, die Hoof van […]

Read More