Biomassa-aanleg is presies op die regte tyd – Uerikua

Die Biomassa Nywerheidspark is in aanbou noord van Otjiwarongo. Die biomassa-projek van 93 hektaar, waar tonne houtskyfies, houtskool, houtskoolbrikette, biobrandstof en bio-houtskool vervaardig sal word, is ‘n vennootskap tussen die Otjiwarongo munisipaliteit en die Duitse regering. Die goewerneur van Otjozondjupa, James Uerikua, sê die voltooiing van die biomassaprojek sal help om ontwikkelingshindernisse soos droogte aan […]

Read More

DA oorweeg opsies na ondersoek na speaker afgelas is

Die DA oorweeg sy opsies nadat die Parlementêre Komitee oor Magte en Voorregte besluit het om nie voort te gaan met die ondersoek na die gewese speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, nie. Dit hou verband met haar rol in die parlementêre sekretaris, Xolile George, se salarisverhoging van 70-persent kort na sy aanstelling. Die […]

Read More

Mali se junta kanselleer politieke partye se bedrywighede

Mali se junta het ‘n dekreet uitgevaardig wat politieke party-aktiwiteite staak, volgens regeringswoordvoerder Abdoulaye Maiga. Die dekreet skort alle aktiwiteite deur politieke partye en verenigings van ’n politieke aard tot verdere kennisgewing op, op grond van die handhawing van openbare orde, lui die verklaring. Mali is sedert Augustus 2020 onder militêre heerskappy, die eerste van […]

Read More

Asiese hittegolf sal nog tot volgende maand voortduur

Wetenskaplikes waarsku, die hittegolf wat tans oor Suidoos-Asië ervaar word, sal die res van die maand én die grootste deel van volgende maand nog voortduur. Die streek met sy meer as 675-miljoen mense in elf lande, leef tans in temperature wat ongekende vlakke bereik het. Maleisië het reeds twee hitteverwante sterftes aangeteken, insluitend ‘n driejarige […]

Read More

Vloei by Ruacana neem effe af

Vloei by Ruacana op die Kunene-rivier het afgeneem na 309,2 kubieke meter per sekonde van 578,1 wat ‘n week gelede aangeteken is. Die kragopwekkingsvermoë is dalk laer maar dit vaar baie beter as verlede jaar toe dit op 181,6 kubieke meter per sekonde aangeteken is. Die Namibiese Hidrologiese Diens sê verder dat die Zambezi-rivier by […]

Read More

EV-herlaai-infrastruktuur kry plaaslik aandag

Elektriese voertuie word meer gewild in Namibië as gevolg van die voortdurende styging in brandstofpryse en die toenemende skaarsheid van nuwe voertuie en voertuigonderdele. Baie potensiële kliënte is egter bekommerd oor die beskikbaarheid van laaistasies vir alternatiewe vorme van persoonlike vervoer. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Jens Denk, ‘n aandeelhouer by Electric Vehicles Namibia, […]

Read More

Cosatu vra plan teen kragverhogings en munisipale skuld

Die vakbondfederasie Cosatu sê die Wysigingswetsontwerp op Skuldverligting vir Eskom sal die kragverskaffer help om onderhoud voorop te stel en beurtkrag te beëindig. Hy verwelkom president Cyril Ramaphosa se goedkeuring van die wet, wat deurslaggewend is om Eskom te stabiliseer. Cosatu vra lank reeds die regering se oorname van Eskom se onvolhoubare skuld vir ekonomiese […]

Read More

VSA sal by Israel staan as Iran aanval – Biden

President Joe Biden van Amerika waarsku Iran dreig met ʼn groot wraakaanval op Israel ná ʼn bomaanval op ʼn Iranse konsulêre gebou in Damaskus. Dertien mense waaronder senior Iranse militêre leiers is verlede Maandag in die aanval dood. Israel het nog nie amptelik aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar nie, maar daar word wyd bespiegel dat […]

Read More

Geen benul wat Geingob se begrafnis gekos het nie

Plaaslike media berig dat die regering nie ‘n idee het oor die kostes wat aangegaan is vir die begrafnis van wyle president Hage Geingob nie. Geingob is op 4 Februarie dood en is op 25 Februarie begrawe. Die uitvoerende direkteur van die inligtingsministerie, Audrin Mathe hou voet by stuk dat alle verkrygingsreëls nagekom is in […]

Read More

Meer as 1 130 tranformators stukkend in SA

Talle gemeenskappe in Suid-Afrika sit met kragonderbrekings weens nie-funksionerende of gevandaliseerde transformators. Die minister of Openbare Ondernemings Pravin Gordhan het onthul 1 135 transformators is landwyd onaktief, hoofsaaklik in Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Gordhan sê 70-persent daarvan is in landelike gebiede. Die DA-woordvoerder Mimmy Gondwe vra pro-aktiewe maatreëls om elektrisiteitsinfrastruktuur te beskerm teen […]

Read More