Groot riviere bestendig, maar Kunene styg skerp

Die Zambezirivier by Katima Mulilo vloei baie bestendig en het vanoggend ‘n vlak van 1,28m aangeteken. Die Okavangorivier by Rundu het die afgelope paar dae ‘n toename in watervlak van 5,37m tot 5,45m vanoggend aangeteken. Die Kunenerivier by Ruacana het ‘n vloei van 578,10 kubieke meter per sekonde aangeteken. Die watervlakke van die Benede-Oranjerivier is […]

Read More

DA eis onmiddellike debat, stemming oor speaker

Die DA dring aan dat die debat en stemming oor die mosie van wantroue in die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, so gou moontlik moet plaasvind. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria haar aansoek om ‘n moontlike inhegtenisneming te verhinder, van die hand gewys het. Die party meen die Parlement moet die […]

Read More

Voormalige Samoaanse kaptein word hoofafrigter

Rugby: Die voormalige kaptein van Samoa, Mase Schwalger, is aangewys as die nuwe hoofafrigter van die nasionale span tot die Wêreldbeker in Australië in 2027. Hy was die hulpafrigter gedurende die Wêreldbeker verlede jaar in Frankryk toe Samoa net een wedstryd kon wen. Schwalger was haker in 40 toetse en sê om sy land as […]

Read More

Werk aan Katutura Staatshospitaal ‘vorder goed’

Die ministerie van gesondheid en die ministerie van werke het vroeër in die jaar 40 miljoen Namibiese dollar opsygesit vir die opgradering van die Katutura Staatshospitaal. Volgens vroeër berigte het die gesondheid-ministerie van die opgraderings vertraag. In die Nasionale Vergadering het gesondheid-minister Ben Nangombe egter gesê die opgraderings is goed aan die gang. Nangombe het […]

Read More

UDM bekommerd oor SA waterinfrastruktuur

Die UDM sê die ANC is reeds drie dekades vas aan die slaap en het nie daarin geslaag om die waterdienslewering en infrastruktuurkrisis in Suid-Afrika suksesvol aan te spreek nie. Adjunkpresident Paul Mashatile het aangekondig hy is deur president Cyril Ramaphosa aangestel om ‘n taakspan oor die waterkrisis te lei. Die sekretaris-generaal van die UDM, […]

Read More

Enigste oorlewende van Limpopo-busongeluk ‘sal ontslaan word’

Die LUR vir Gesondheid in Limpopo, Phophi Ramathuba, het vertroue uitgespreek dat die agt-jarige enigste oorlewende van die Limpopo-busongeluk ontslaan sal word. Ramathuba sê Lorraine Atlang Siako, wat ná die ongeluk naby Mmamatlakala in die Mokopane-hospitaal opgeneem is, het geheueverlies en moontlike sielkundige trauma opgedoen. Die bus het lede van die Zion Christian Church na […]

Read More

Stokes sal nie vir Engeland in T20 Wêreldbeker speel nie

Krieket: Engeland se toetskaptein, Ben Stokes, is nie beskikbaar vir die T20 Wêreldbeker wat in Junie in die Wes-Indiese Eilande en Amerika plaasvind nie. Hy is tans ten volle daarop toegespits om boulfiks te raak om in alle formate as veelsydige speler ingespan te word. Volgens Stokes sal die feit dat hy die Wêreldbeker en […]

Read More

Leer kinders oor trauma vir beter genesing

Trauma by kinders kan verskeie oorsake hê. Die erns van die trauma en die ouderdom van die kind, kan beïnvloed hoe dit hulle raak. Kinders wat komplekse trauma ervaar, soos herhaalde of langdurige blootstelling aan mishandeling of verwaarlosing, kan meer ernstige en langdurige gevolge hê. Met ondersteuning en behandeling kan kinders van trauma genees en […]

Read More

Omusati, Khomas wen Nedbank Namibian Newspaper Cup

Die Omusati-streek het as die sokker-wenners van die gewilde onder-20 Nedbank Namibian Newspaper Cup in Gobabis uit die stryd getree. Omusati het Kavango-Oos met 3-1 in ‘n strafdoelstryd geklop, nadat die telling in die finaal 0-elk was. In die netbal-afdeling het die Khomas-streek die wennerstrofee behou na ‘n oorheersende oorwinning van 47-25 oor ‘n geesdriftige […]

Read More

Hardap, Suide se damme kry water!

Volgens NamWater se weeklikse dambulletin is daar net 29,8 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor. Von Bach is op 5,3 persent na ‘n klein invloei. Swakoppoort staan op 24,25 persent en die Omatako het 0,6 persent water. In die Suide is Hardap op 12,2 persent na ‘n invloei […]

Read More