Jeugdiens lewer gegradueerdes, en selfs werk

In ‘n poging om jeugwerkloosheid te bekamp, het die Nasionale Jeugdiens van Namibië onlangs verskeie werksgeleenthede geadverteer vir die jeug wat aan die Jeugdiens gegradueer het. Die poste sluit indiensneming in die Namibiese polisiemag in, sowel as verskeie geleenthede vir ambagsmanne. Die sperdatum vir aansoeke is 22 Desember. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Humphrey […]

Read More

Vermeende plantsmokkelaars vasgetrek

‘n Vermeende sleutel-plantsmokkelaar, Diana Mashiku van Tanzanië, en haar drie Namibiese medebeskuldigdes sal op 21 Desember in die Opuwo landdroshof verskyn vir ‘n borgtogverhoor. Hulle is in die Okondjombo /Puros gebied in die Kunene-streek gearresteer in besit van 46 Adenia pechuelii-plante, oftewel olifantsvoet, wat hulle na bewering sonder ’n permit uit die natuur geoes het. […]

Read More

DA ‘veg steeds vir regte van meisies’

Die DA sê hy veg steeds vir die regte van meisies in Suid-Afrika want hulle moet toegelaat word om hulle jeugjare vry van seksuele teistering te geniet en vry te wees van die verantwoordelikhede wat met moederskap gepaard gaan. Jane Cowley van die DA sê meisies so jonk as tien was deel van 553 kinders […]

Read More

Amerikaanse Bully XL-honde in VK se dae getel

Vier-duisend eienaars van die Amerikaanse Bully XL-honde in die Verenigde Koninkryk het aansoek gedoen om vrystelling, voor die verbod op 31 Desember in werking tree. Dit sal daarna onwettig wees om die honderas te verkoop, weg te gooi, te teel of weg te gee, of een in die openbaar te hê sonder ‘n leiband of […]

Read More

Agra Veilings sluit goeie jaar af

Agra Veilings het ‘n goeie jaar agter die rug. Die maatskappy hanteer tot 350 veilings ‘n jaar regdeur die land en Kosmos 94.1 Nuus het ingeloer by Paul Klein, die maatskappy se algemene bestuurder oor uitdagings en hoogtepunte. Klein gesels oor die pryse en die reënseisoen wat ‘n groot rol gespeel het.

Read More

Binnenshuise hokkiespanne in Nkosibeker finaal

Namibië se binnenshuise manshokkiespan het hul plek in die eindstryd van die Nkosibeker bespreek wat in Kaapstad gespeel word, ná ’n skitterende sege van 5-2 teen Suid-Afrika Sondagmiddag en ’n sege van 6-2 teen die VSA in die groepwedstryde. Namibië is tweede op die punteleer en hulle sal in die eindstryd teen die eerste geplaaste […]

Read More

Meer ietermagô smokkelaars vasgetrek

Die omgewing-ministerie is verheug dat daar meer arrestasies was van beweerde ietermagô-produkte smokkelaars tussen 1 September en 30 November vanjaar, maar dit dui ook op meer smokkel-aktiwiteite. ‘n Totaal van 38 verdagtes is in hegtenis geneem en 23 sake is registreer. Twaalf lewende ietermagô’s, 18 velle en 146 skubbe is gekonfiskeer. Ietermagô’s word ernstig bedreig […]

Read More

Trustco maak finansiële resultate bekend

Trustco Group Holdings Beperk het vandag sy finansiële resultate vir die 2023-boekjaar geëindig 31 Augustus bekend gemaak. Ten spyte van ‘n uitdagende beleggingslandskap, het die gediversifiseerde beleggingsgroep weer veerkragtigheid en aanpasbaarheid vertoon. Trustco het die jaar afgesluit met 1,15 miljard Namibiese dollar in aandeelhouersbelang en ‘n beleggingsportefeulje ter waarde van 3,1 miljard dollar. Daar was […]

Read More

Namibië Brouerye stel ‘Vat ‘n sekond”-veldtog bekend

Namibië Brouerye het sy jaarlikse bewusmakingsinisiatief vir verantwoordelike alkohol-verbruik, getitel ‘Vat ‘n sekonde’, onthul en 200 000 Namibiese dollar belowe om padveiligheids-inisiatiewe landwyd te ondersteun. Hul het ‘n bykomende 90 000 dollar aan die Namibiese Polisiemag geskenk, vir verversings by padblokkades asook die Motorvoertuig-ongelukkefonds se padveiligheids-bewusmakingspogings. Die ‘Vat ‘n sekonde’-veldtog spoor mense aan om bietjie […]

Read More

Isap sluit agt-dae kursus suksesvol af

Intelligence Support Against Poaching, of Isap, het die afgelope naweek sy agt-dae omgewing- en oorlewingsopleidingskursus in die veld afgesluit. Die kursus het bestaan uit ‘n klomp modules, wat onder meer ingesluit het fisiese opleiding, nagstap, kompas en kaartlees, noodhulp en slang-identifikasie. Die hoof uitvoerende beampte van Isap, Fritz Kaufmann, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat […]

Read More