Agra Veilings sluit goeie jaar af

Agra Veilings het ‘n goeie jaar agter die rug. Die maatskappy hanteer tot 350 veilings ‘n jaar regdeur die land en Kosmos 94.1 Nuus het ingeloer by Paul Klein, die maatskappy se algemene bestuurder oor uitdagings en hoogtepunte.

Klein gesels oor die pryse en die reënseisoen wat ‘n groot rol gespeel het.