Namport reageer op mangaanmyn wat eers produksie staak

Namport het gereageer op die aankondiging deur United Manganese of Kalahari dat hy, in reaksie op die verslegtende marktoestande, die produksie van mangaanerts en gepaardgaande daarmee, die verkoop van sy ertsprodukte vir eers sal verminder. Uitvoere van Noord-Kaapse mangaan deur die Lüderitz-hawe het rondom 720 000 metrieke ton in 2022 beloop. Vraag na mangaan het […]

Read More

IMF voorspel globale inkrimping, hoe raak dit Namibië?

Die Internasionale Monetêre Fonds voorspel ‘n globale ekonomiese afplatting hierdie jaar van 2.9 persent, terwyl hoë rentekoerse wêreldwyd na verwagting ook uitdagings sal veroorsaak vir maatskappye en verbruikers. Ekonome sê Suid-Afrika se energieprobleme, die komende verkiesing en ‘n gespanne fiskale situasie gaan ook die ekonomiese landskap daar uitdagend maak. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. […]

Read More

Erongo-polisie maak N$81 600 se dwelmvonds

‘n Intelligensie-geleide polisie operasie het gelei tot ‘n dwelmvonds ter waarde van 81 600 Namibiese dollar op Walvisbaai. Die 42-jarige man is agtervolg tot hy by die noordelike taxi-laaisone op die dorp. Hy was volgens die mag op pad Noorde toe. Hy is daar voorgekeer en in sy rugsak is amper 1,5 kilogram dagga, ‘n […]

Read More

Die jaag na graad 1 en 8 plekke het begin

In die onderwysministerie se jaarverslagt is daar melding gemaak dat die Khomas-streek altesaam 8 342 graad 7-leerders gehad het. Die hulpbronne wat beskikbaar is om alle leerders in hoërskole te akkommodeer, is egter nie altyd voldoende nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van Windhoek Hoërskool, Juanita Birch, gesels wat sê hulle kan net […]

Read More

Uangata skuif agter Namcor-lessenaar in

Die adjunk-goewerneur van die Bank van Namibië, Ebson Uanguta, het vandag by Namcor begin as die tussentydse waarnemende besturende direkteur. Hy sal in pos dien vir ses maande. Uanguta neem oor by Shiwana Ndeunyema, wat vir nege maande as die tussentydse besturende direkteur gedien het na die skorsing van Immanuel Mulunga. Uanguta se loopbaan word […]

Read More

ACDP glo nie SA sal volksmoord in Den Haag kan bewys nie

Die ACDP glo Suid-Afrika sal nie kan bewys Israel se bedoeling is volksmoord teen die Palestyne soos die Konvensie op Menseregte vereis nie. Die Internasionale Geregshof in Den Haag in Nederland hoor vandag en môre Suid-Afrika se volksmoord-saak teen Israel aan. Die ACDP-leier Kenneth Meshoe, sê die Suid-Afrikaanse regering kon ʼn baie meer opbouende rol […]

Read More

Oppenheimer, Barbie lei weer benoemings

Die rolprente Oppenheimer en Barbie loop voor met benoemings vir die 30ste Screen Actors Guild-toekennings. Albei het vier benoemings ontvang, insluitend vir beste toneelspel deur ʼn rolverdeling in ʼn rolprent. Succession met hulle vyf het die meeste televisiebenoemings ontvang gevolg deur Ted Lasso, The Bear en The Last of Us. Akteurs wat benoem is, sluit […]

Read More

NSFAS se Khosa op tydelike verlof na Outa-aantygings

Die buurland se Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se raadsvoorsitter, Ernest Khosa, is tydelik met verlof nadat die Organisasie teen Belastingmisbruik bewerings van korrupsie teen hom gemaak het. Outa beweer in ʼn verslag, diensverskaffers wat kontrakte van die skema ontvang het, het miljoene rande se gunsloon aan die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, Khosa […]

Read More

Inflasie daal effe in Desember

Die inflasie-syfers vir Desember is bekend. Volgens die Namibiese Statistieke-agentskap het die syfer 5,3 persent vir die maand gemeet, af van 5,7 persent in November en 6,9 persent wat in 2022 in Desember aangemeld is. Die noordelike dele van die land, bekend as sone 1, het die hoogste inflasie aangemeld teen 5,9 persent terwyl Khomas, […]

Read More

Man doodgeskiet tydens bure-rusie op Otji

Die Namibiese polisie sê ‘n bakleiery tussen bure op Otjiwarongo het gelei tot die skietdood van 29-jarige Petrus Shanyengange. Volgens die mag het drie mans met hulle bure baklei en die vrou van die 79-jarige moordverdagte het hom geskakel om die bure te kom bystaan. Hy het sy 9mm-pistool saam gebring. Volgens die mag het […]

Read More