Sonkrag skep baie werk!

‘n Nuwe verslag oor Werk in die Sonkragbedryf in Suid-Afrika sê tussen 11 000 en 13 000 vaste werksgeleenthede kan teen 2030 in dié bedryf geskep word. Dit kan veral gebeur op die gebied van voorbereidings vir, en die ontwikkeling en oprigting van plaaslike sonkragprojekte. Die Hoof van die Energiesentrum by die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad […]

Read More

Ramaphosa se getuienis lei tot meer vrae

President Cyril Ramaphosa se getuienis voor die staatskapingskommissie oor kaderontplooiing, ondersteun die Vryheidsfront Plus se mening dat regstellende aksie onregverdig is. So sê die party se leier, Pieter Groenewald. Volgens Groenewald het Ramaphosa se getuienis tot meer vrae as antwoorde gelei. Hy sê die kommissie moenie wegskram van moeilike vrae aan die president nie:

Read More

Onderwys word ingeënt

Die Namibiese Ministerie van Onderwys se uitvoerende komitee sal vandag ingeënt word. Die Uitvoerende Direkteur van die ministerie, Sanet Steenkamp het ‘n beroep op leerders ouer as 18, en personeel, gedoen om hulle in te lig en te laat inent.

Read More

Lindiwe het 24-uur om Kubanse-program op te skort

Die Suid-Afrikaanse vakbond Solidariteit dreig om regstappe teen die Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, te neem, indien sy nie die departement se ingenieursprogram opskort nie. Zulu ervaar grootskaalse teenstand nadat sy vroeër aangekondig het dat 24 Kubaanse ingenieurs aangestel is, om teen ‘n koste van 65 miljoen Namibiese doller, Suid Afrika […]

Read More

Trip Travel en NRU skik

Die partye in die saak waar Trip Travel betaling van meer as 2 miljoen Namibiese doller in onbetaalde reisreëlings van die Namibiese Rugby Unie en Namibië Rugby eis, sal vandag voor Regter Thomas Masuku voorkom om ‘n skikkingsooreenkoms te bekragtig. Die saak was eers verhoor in die Hoërhof en toe doen Trip Travel aansoek vir […]

Read More

Buurland sê dankie vir Brittanje se hulp

Die Suid-Afrikaanse Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, het maatreëls deur Brittanje verwelkom om Suid-Afrika te help in sy stryd teen korrupsie. Brittanje het onderneem om teen mense op te tree wat in Suid-Afrika van bedrog en korrupsie beskuldig word. Lamola het gereageer op die onlangse inhegtenisneming van Michael Lomas in Londen in […]

Read More

Suid-Afrikaanse befondsing vir ISIS verbaas nie

Reaksie word ontvang op ‘n verslag deur die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap wat daarop dui dat verskeie Suid-Afrikaners fondse verskaf aan Islamitiese militante wat bedrywig is in Mosambiek en verantwoordelik is vir die sterftes van honderde burgerlikes in die noorde van daardie land. Professor Andre Duvenhage, ‘n Politieke Ontleder in die buurland sê terwyl dit alles nog […]

Read More

Verbod op vlugte van SA het plaaslik ‘n impak

België se tydelike verbod op alle reisigers uit Suid-Afrika, Indië en Brasilië weens ‘n skerp toename in korona-virus gevalle sal ‘n impak op Namibië hê. Die Nederlandse regering het ook vlugte uit Indië, Suid-Afrika en verskeie lande in Sentraal- en Suid-Amerika van Maandag af verbied. Ander lande wat reisigers van Suid-Afrika verbied, is onder meer […]

Read More

Keetmans onderwyser se ontvoeringsaak uitgestel

Die saak teen die voormalige onderwyseres van die Suiderlig Hoërskool in Keetmanshoop, Valerie Bock, is deur Landdros Elzabe Konjore uitgestel tot 27 Mei sodat Bock regsverteenwoordiging kan bekom. Bock word daarvan aangekla dat sy ‘n 15-jarige meisie, een van haar leerders, ontvoer het en haar seksueel aangerand het. In totaal is daar 7 klagtes in […]

Read More

Collins, die derde lid van die maansending, sterf

Huldeblyke stroom in ná die afsterwe van die 90-jarige Apollo 11 ruimtevaarder Michael Collins. Sy familie het bevestig dat hy aan kanker oorlede is. Collins het in 1969 in die bestuursmodule om die maan gewentel terwyl Neil Armstrong en Buzz Aldrin in die maanmodule op die maan geland en die eerste treë vir die mensdom […]

Read More