Lindiwe het 24-uur om Kubanse-program op te skort

Die Suid-Afrikaanse vakbond Solidariteit dreig om regstappe teen die Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, te neem, indien sy nie die departement se ingenieursprogram opskort nie. Zulu ervaar grootskaalse teenstand nadat sy vroeër aangekondig het dat 24 Kubaanse ingenieurs aangestel is, om teen ‘n koste van 65 miljoen Namibiese doller, Suid Afrika se vervalle water-infrastruktuur te herstel. Indien Sisulu die program nie binne 24-uur opskort nie, beplan Solidariteit om ‘n interdik aan te vra.