Jammerte dat NBC werkers staak

Die Namibiese Minister van Arbeid Utoni Nujoma sê mense moet leer om met minder geld klaar te kom. Hy het in Oshakati by ‘n vergadering met belanghebbendes gepraat en gesê regoor die wêreld is daar tans ekonomiese uitdagings en bygevoeg dat dit ‘n jammerte is dat werknemers by die NBC staak vir meer geld. Nujoma […]

Read More

Guptas het onder hulle deurgeglip

Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, het aan die staatskapingskommissie gesê die Parlement het nie oorsig-ondersoeke gedoen nadat berigte oor die Guptas uitgelek het nie. Ramaphosa verskyn vandag voor die kommissie in Johannesburg in sy hoedanigheid as leier van die regerende party. Hy sê die ANC het geweet die bewerings moet ondersoek word, maar het op daardie […]

Read More

Rehoboth sal sandmyngebied afbaken

Sandmyne is reg oor die land ‘n uitdaging vir plaaslike owerhede en Rehoboth is nie ‘n uitsondering nie. Drie kinders het in Februarie verdrink in die gebied waar sand gemyn word op die dorp en gate vol water gereën het. Die Burgemeester, Rudi van Wyk het by die raadvergadering vanoggend gesê toegang tot die gebied […]

Read More

Roemenië meld Indiese variant aan

Roemenië het sy eerste geval van die Indiese variant van Covid bevestig. Gesondheidsowerhede sê die pasiënt 26 en het ongeveer ‘n maand gelede in die land aangekom. Daar is kommer omdat die land ook ‘n uitbreking van gevalle in ‘n groep konstruksie werkers monitor. Die groep is afkomstig van Indië. Die Indiese variant wek kommer […]

Read More

Kaapstad sê eers koebaai vir brandbestryders

Die Stad Kaapstad neem môre afskeid van 100 seisoenale brandbestryders. Die stad werf en lei al vir langer as ‘n dekade seisoenale spanne op weens die toename in plantegroei in die somer. Die Burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, het die brandbestryders bedank wat saam met die Brandweer en Reddingsdepartement van Desember tot einde […]

Read More

Groot Muafangejo versameling word opgeveil

Die Namibiese kunsversamelaar Orde Levinson verkoop sy John Muafangejo versameling. Strauss & Co is tans besig met die aanlyn veiling wat tot 3 Mei duur. Muafangejo is een van Namibië se belangrikste kunstenaars. Hy is in 1987 dood aan ‘n hartaanval. Hy was 44. Die Hoof Uitvoerende Beampte van die Nasionale Kunsgallery Snobia Kaputu, het […]

Read More

Ek was net in die agtergrond bedrywig – Cyril

President Cyril Ramaphosa het aan die staatskapingskommissie in Johannesburg gesê sy rol as visepresident en leier van regeringsake in die Parlement was soms op die agtergrond. Ramaphosa getuig vir die tweede dag voor die kommissie. Hy sê sy werk was om die gaping tussen die uitvoerende gesag en die Parlement te oorbrug en seker te […]

Read More

Regerings moet nie kommersiële belange hê nie

Reaksie word ontvang op kommentaar dat Namibië in alles verval. Die algemene mening is dat die land sy nasionale redery verloor het, die SME Bank is bankrot geplunder, werknemers by die nasionale uitsaaier staak en internasionale sokkerwedstryde kan nie meer plaaslik gespeek word. Maar, Dr Charles Sinkala, ‘n Zambiese Politieke Ontleder en kenner in die […]

Read More

Vermy massas mense – so maklik soos dit

Die Hoof van die Afrika Sentrum vir Siektebeheer en –voorkoming, Dr John Nkengasong, het vanoggend met media op die vasteland gepraat. Sy boodskap vir die beheer van Covid is om byeenkomste te vermy. Hy sê Afrika se gesondheidstelsels is swakker as die in Indië en die vasteland het net soveel mense soos Indië…

Read More

Kevin is tevrede, vertoon baie goed

Kevin Anderson van Suid-Afrika sê hy is tevrede dat sy spel besig is om te verbeter. Hy speel môre teen die Kroaat Marin Cilic in die kwarteindronde van die Estoril Ope in Portugal ná sy oorwinning oor die Spanjaard Roberto Carballes Baena. Dit sal Anderson se eerste kwarteindwedstryd in sowat ses maande op die ATP-toer […]

Read More