Buurland sê dankie vir Brittanje se hulp

Die Suid-Afrikaanse Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, het maatreëls deur Brittanje verwelkom om Suid-Afrika te help in sy stryd teen korrupsie. Brittanje het onderneem om teen mense op te tree wat in Suid-Afrika van bedrog en korrupsie beskuldig word. Lamola het gereageer op die onlangse inhegtenisneming van Michael Lomas in Londen in verband met ‘n saak van miljoene Namibiese doller by die Kusile-kragstasie in Mpumalanga. Lamola se Woordvoerder, Chrispin Phiri, sê die minister het ook Brittanje se sanksies teen die Guptas en hul vennoot, Salim Essa, verwelkom: