Ramaphosa se getuienis lei tot meer vrae

President Cyril Ramaphosa se getuienis voor die staatskapingskommissie oor kaderontplooiing, ondersteun die Vryheidsfront Plus se mening dat regstellende aksie onregverdig is. So sê die party se leier, Pieter Groenewald. Volgens Groenewald het Ramaphosa se getuienis tot meer vrae as antwoorde gelei. Hy sê die kommissie moenie wegskram van moeilike vrae aan die president nie: