Veediefstal neem toe in Omitara gebied

Sedert November verlede jaar het veediefstal en stropery in en om die Omitara-gebied skerp toegeneem. Daar sal Saterdag om 10-uur ‘n vergadering wees by Marina Lamprecht se plaas Rooikraal en Generaal-Majoor Joseph Shikongo sal boere van die Khomas- en Omaheke-streke toespreek. Lamprecht het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en boere uitgenooi om haar te kontak om die vergadering by te woon. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *